On 7 Mar 2004 13:19:41 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
> Ek hoop dis luiperde wat ek sal sien... (veral omdat ek so
> onseker was of die meervoud van luiperd "luiperde" of "Luiperds" is
> :-))
So van perde en lui perde gepraat. Ek het vandag gaan perdry
saam met 'n paar van ons vriende wat Tennessee Walking Horses teel.
Dit is sekerlik die mees wonderlike aangename "smooth" ride, of eerder
"glide", wat mens OOIT kan droom om te hê. Die van julle wat perde
ken, en dalk van perdry hou. Ek wens dat julle net EEN keer in julle
lewens dit kon ervaar. Selfs om te gallop (ek hoop dit is wat canter
is? , is so ongelooflik "smooth", en saggies op en af. Ag, ek wens
ek kon beter verduidelik. Dit is net die mees ongelooflikste ryperde
ooit. Maar dis beter om nie te weet hoe hulle geleer word nie.
Ek dink ek gaan vreeslik seer en styf more wees. Maar dit was net
soooo ongelooflik lekker, dat ek gladnie wou huistoe kom nie. ;-) Dit
was vandag ook 75 grade, so dit was 'n absolute lieflike perfekte blou
hemel dag.
On 7 Mar 2004 03:22:52 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
> DD skryf in boodskap news:...
>> Daar is wel 'n luiperd op die foto's, saam met 'n leeu in dieselde
>> hok. Maar bes moontlik praat jy van 'n hyena, waarvan daar 'n
>> mooi foto is.
>>
>> Wolf
>
> Liewe Wolf
>
> Ek weet hoe 'n hyena lyk. Ja, daar was 'n mooi foto van 'n hyena, maar
> om een of ander rede gril ek vir hulle. Ek dink luiperde is baie mooi,
> en dit herhinner my ook aan daardie storie van Herman Charles Bosman
> oor die luiperd. Op een stadium praat hy van twee soorte, omdat hulle
> glo 'n verskillende getal kolle het (sê oom Schalk Lourens..), maar
> dit maak nie saak nie "because if you see one you do only one kind of
> running.." :-))
>
> Hyena hater
DÃ n, my Ierse droom, praat jy van die 'Spotsgesin'.
Spots, Spotty en Spottiekie:-)))
Want ek sien daar is 'n parkeer garage wat onder die wereld se top 10
veiligste plekke is. So, as daardie potion van ons dalk besluit om 'n
lewe van sy eie te neem, weet jy waar om heen te gaan om veilig te
bly, 'kay?
Of as Derby te vêr is, kan jy dalk ook na die 1960's bar gaan (#6), in
Wiltshire. Maar nou is ek bietjie bekommerd, want ons weet mos wat
gebeur met jou en kroeë en so...daardie Ierse gene, jy weet....
;-)))
Volgens die Focus magazine:
1. Chyenne Mountain Air Force Station
2. HavenCo
3. ADX-Florence Prison
4. Deposed Iraqi leader Saddam Hussein's Baghdad bunker
5: Mormon Church records vaults
6: Fort Knox
7. The 1960s Bar
8. Air Force One
9. Area 51
10. Bold Lane parking garage
Wat ek nou oor wonder is Engeland se prioriteite? Ek meen, hier by
ons is ons maksimum sekuriteits plekke almal geassosieer met militêre
ineenstellings, of tronke, maar by julle is dit 'n kroeg en 'n
parkeergarage? Go figure!!
;-))))))))))
Ek is tans met 'n projek vir ons gemeente om sommige van die meer
hedendaagse gospel liedjies in oudio-visuele formaat met 'n data projektor
op 'n skerm weer te gee om dit meer stimulerend te maak vir die tieners. Ek
het egter video files nodig wat so tussen 30sek en 2 minute lank is om as
agtergrond te dien ens. Goed soos groepe mense wat doen wat mense doen,
natuurtonele, babetjies wat kruip of loop, tieners wat skateboard ry,
(skaatsplank OK?) ens so aan. Kan iemand my help of in 'n rigting kan stuur
waar ek hulp sal kry.
Die enigste ding wat vandag op die nuus gedreig het om die Kerry oorwinning
in die skadu te stel, was dat ene Mark Butcher beseer is en nie in die
krieket toets teen die Wes Indies sal kan speel nie. Laasgenoemde tragiese
nuus beteken nie veel vir my nie want ek het nie eers van die bestaan van
Mnr Butcher geweet voor vandag nie:-)) Maar in elk geval, geluk Katryn, en
onwards and upwards!
Van slagters gepraat, ek het eendag deur 'n ou Bulgaarse "phrase book" in
'n stapel by 'n boekstalletjie geblaai, en sien toe die volgende "nuttige"
frase: "I believe you and the butcher are in cahoots.." Ek het al baie
gewonder oor situasies waarin mens daardie woorde sou kon gebruik :-))
Volpunte vir bolander dat hy nie gekruispos het nie.
Dit het 'n rukkie geneem met 'n dialup sisteem om
die vier foto's te laai, maar hy het dit afsonderlik
gedoen. Dankie vriend.
'n brief in die Independent gister wa deel was van 'n debat oor die
"Gy marriages" ding:
"Sir. Don't worry. America's lawyers will unite to block President
Bush's consitutional amendment. They are not going to be cheated out
of gay divorces.."
Katryn, ek lees die volgende in die Guardian: "Some Democrats think
Ralph Nader will split the progressive vote again, but they have
little to fear" "Don't blame Ralph Nader for President George Bush.
Blame Al Gore, or Hillary Clinton, or better still George Bush.
Clarence Thomas, the US supreme court judge, had more responsibility
for elevating Bush than Nader did. So don't try to lock up poor old
Ralph. Let him run around in the yard a bit. He won't go far.
Maybe he cost the Democrats the state of Florida in the 2000 election,
as many believe, but maybe not. He took 97,000 votes there, with Gore
losing to Bush by only 537. That doesn't mean that the 97,000 would
have voted for Gore. They might have stayed home"
Een van Katryn se mede-burgers stuur die ene aan my: (verskoon die ingels...
maar hulle praat klaarblyklik nie Afrikaans in die VSA nie...)
*****************
At last a guy has taken the time to write this all down.
Finally, the guy's side of the story. (I must admit, it's pretty good.)
We always hear "the rules" from the female side. Now here are the rules
from the male side.
These are our rules!
Please note...these are all numbered "1" ON PURPOSE!
1. Learn to work the toilet seat. You're a big girl. If it's up, put it
down. We need it up, you need it down. You don't hear us complaining
about you leaving it down.
1. Sunday sports. It's like the full moon or the changing of the tides.
Let it be.
1. Shopping is NOT a sport. And no, we are never going to think of it
that way.
1. Crying is blackmail.
1. Ask for what you want. Let us be clear on this one: Subtle hints do
not work! Strong hints do not work! Obvious hints do not work! Just say
it!
1. Yes and No are perfectly acceptable answers to almost every question.
1. Come to us with a problem only if you want help solving it. That's
what we do. Sympathy is what your girlfriends are for.
1. Anything we said 6 months ago is inadmissible in an argument. In
fact, all comments become null and void after 7 days.
1. If you think you're fat, you probably are. Don't ask us.
1. If something we said can be interpreted two ways and one of the ways
makes you sad or angry, we meant the other one.
1. You can either ask us to do something or tell us how you want it
done. Not both. If you already know best how to do it, just do it
yourself.
1. Whenever possible, please say whatever you have to say during
commercials.
1. Christopher Columbus did not need directions and neither do we.
1. All men see in only 16 colors, like a Windows default setting. Peach,
for example, is a fruit, not a color. Pumpkin is also a fruit. We have
no idea what mauve is.
1. If it itches, it will be scratched. We do that.
1. If we ask what is wrong and you say "nothing," we will act like
nothing's wrong. We know you are lying, but it is just not worth the
hassle.
1. If you ask a question you don't want an answer to, expect an answer
you don't want to hear.
1. When we have to go somewhere, absolutely anything you wear is
fine...Really.
1. Don't ask us what we're thinking about unless you are prepared to
discuss such topics as baseball, the shotgun formation, or monster
trucks.
1. You have enough clothes.
1. You have too many shoes.
1. I am in shape. Round is a shape.
1. Thank you for reading this. Yes, I know, I have to sleep on the couch
tonight; but did you know men don't really mind that? It's like camping.