Katryn wrote:
> lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
>
>>
>> Dit gaan goed met my, dankie Roely! Ek het gisteraand teruggekom. Ek
>> was nie naby die Champs Elysees nie, ek was in Montmartre vir Nuwe
>> Jaar, maar die riots op die Champs Elysees elke jaar is mos deel van
>> 'n ou gerespekteerde tradisie wat terugreik na die dae van die Paris
>> Commune :-))
>
> Jy is TERUG!! Baie welkom terug, Lorinda! ;-))
> Vertel vertel!!
Ek weet NIKS van die Paris Commune nie, wat jy ookal mag gehoor het ek
was nie daar nie ! (tyd het my daarvan gered) :-))
Baie dankie vir die verwelkoming, ek het my klein vakansie baie
geniet. Ek was in 'n baie oulike restaurant op Oujaarsaand, en daar
was 'n soort kabaret (liedjies van Kurt Weil ens). Het ook die
Botticelli uitstalling by die Musee du Luxembourg gesien (nie op
dieselfde aand nie :-))en het soos altyd in Parys myself doodgeëet. Ek
het al die sports op die Champs Elysees gemis, maar ek kla nie :-)
> Gie gie...ook tyd dat jy terug is, net betyds om te sien hoe ek
> alweer my kop in daardie hellhole (SCSAA) gaan steek het, en ai AI!!
> ;-)))
>
Ek was so lanklaas daar dat ek hard moes soek, en jy is reg, ai, AI!!
Dis moeilik om oor enigiets 'n gesprek daar te voer. Ek glo nie dit
maak saak wat mens sê nie, die resultaat is dieselfde. Ja, ons het
seker 'n water kliek hier! :-)
Oor die opskrif van hierdie pos, het jy ooit 'n bundel essays deur
Andre P Brink gelees met die titel Parys - Parys Retoer? Dit het
gegaan oor sy tyd in Parys en ek het baie daarvan gehou; ek dink sy
essays is baie beter as sy novelles (sy karakterisering is altyd so
een-dimensioneel - maar ek moet erken ek het lanklaas 'n boek deur hom
gelees, sy nuwe boeke mag dalk anders wees).
Ik hoorde van mijn zoon dat hij afgelopen vrijdag in Parijs op de Champs
Elysees een soort Kristallnacht aangetroffen had. Veel winkelruiten zijn
tijdens de jaarwisseling gesneuveld.
Lorinda, hoe is het met jou?
Danielle, Amerika word gewoonlik as een van die toonaangewende lande
aangewys. So ook, Britanje, Lorinda. Maar daar is gebiede waar ons
julle voor is. Waar ons vinniger in die moderne wêreld inbeweeg as
julle!
Dit is reeds 2004 hier, en nog laas jaar by julle:-)
hello
ek het afgekom op 'n lekker websaait:
www.politicalcompass.org
dit vra vir jou vrae en dan wys dit vir jou watter politieke standpunt jy
het, op twee kriteria:
links - regs ekonomies
liberaal - facisties sosiaal.
dit is nogal 'n oogoopmaker.
Ek voel nou ietwat sleg dat ek weer in Engels gaan pos, maar ek het netnou
iets op die radio gehoor wat my vreeslik laat lag het. Op die program "I'm
sorry I haven't a clue" word Humprey Lyttleton uitgevra oor sy skooldae (nou
moet ek darem noem die man is 80 jaar oud) en hy sê "During my first year at
Eton I was a fag. In fact, I was Lord Carrington's fag..." (Stilte, en toe)
"I mentioned that on American television once and they had hundreds of calls
before I even left the studio..)
Gie gie gie
Het julle ook die "skivvy" sisteem op skool gehad (in standerd 6)?
The Cape Times (Cape Town) "I have promised to keep his identity
confidential," said Jack Maxim, a spokeswoman for the Sandton Sun
Hotel, Johannesburg, "but I can confirm that he is no longer in our
employment". "We asked him to clean the lifts and he spent four days
on the job. When I asked him why, he replied; " Well, there are forty
of them, two on each floor, and sometimes some of them aren't there."
Eventually, we realised that he thought each floor had a different
lift, and he'd cleaned the same two twelve times. "We had to let him
go. It seemed best all round. I understand he is now working for
Woolworths."