Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » jaareindfunksie
jaareindfunksie [boodskap #151750] Wo., 03 Junie 2026 18:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25479
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
jaareindfunksie
Afbreking: jaar•eind•funk•sie
Samestelling: jaar + eind(e) + funksie


Selfstandige naamwoord: jaareindfunksie
Meervoud: jaareindfunksies

Betekenis:
• 'n Byeenkoms wat aan die einde van die jaar gehou word.

Gebruik:
• Ons werk se jaareindfunksie vind vroeg in Desember plaas, voordat almal op verlof vertrek.

Vertaling:
Engels: year-end function, end-of-year function
Nederlands: eindejaarsfeest, jaareindfeest

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: loonverhoging
Volgende onderwerp: roomysbak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jun. 14 10:02:55 UTC 2026