Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oseanografie
oseanografie [boodskap #151748] Wo., 03 Junie 2026 18:20
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25354
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oseanografie
Afbreking: o•se•a•no•gra•fie
Samestelling: oseaan + -grafie


Selfstandige naamwoord: oseanografie
Meervoud:

Betekenis:
• Die wetenskaplike bestudering van die oseane, insluitende hul fisiese, chemiese, biologiese en geologiese eienskappe.

Gebruik:
• Prof. Lutjeharms was 'n leierfiguur in die oseanografie, veral die Agulhas-seestroom wat aan die ooskus van Suid-Afrika verbyvloei.

Sinoniem:
• oseaankunde
• seekunde
• seewetenskap

Verwant:
• oseanograaf
• oseanografies

Afkorting:
• oseanogr.

Vertaling:
Engels: oceanography
Nederlands: oceanografie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kavalier
Volgende onderwerp: loonverhoging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jun. 03 19:44:17 UTC 2026