| kavalier [boodskap #151747] |
Wo., 03 Junie 2026 17:53 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25354 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kavalier
Afbreking: ka•va•lier
Selfstandige naamwoord: kavalier
Meervoud: kavaliere, kavaliers
Verkleinwoord: kavaliertjie
Meervoud van verkleining: kavaliertjies
Betekenis:
• 'n Galante ridder of heer.
• 'n Man wat 'n dame begelei, bv. tydens 'n dans.
• Die nokbedekking van 'n huis.
Gebruik:
• Sy droom van 'n kavalier wat haar op sy wit perd weglei.
• Sy sweef saam met haar kavalier oor die dansvloer.
Sinoniem:
• heer
• ridder
• ruiter
Afgelei:
• kavalierskorps
Verwant:
• kavalkade
• kavallerie
Afkorting:
• kav.
Vertaling:
Engels: cavalier
Nederlands: kavalier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|