Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoogheid
hoogheid [boodskap #151743] Wo., 03 Junie 2026 13:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25349
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoogheid
Afbreking: hoog•heid
Samestelling: hoog + -heid


Selfstandige naamwoord: hoogheid
Meervoud: hooghede

Betekenis:
• Die toestand of mate van hoog wees; verhewenheid of hoë status.
• Titel of aanspreekvorm vir 'n persoon van adellike afkoms.

Gebruik:
• En in u grote hoogheid werp U diegene neer wat teen U opstaan. [Eksodus 15:7]
• Prinses Diana se amptelike titel was Haar Koninklike Hoogheid die Prinses van Wallis.

Sinoniem:
• grootheid
• majesteit
• verhewenheid

Antoniem:
• laagheid

Afgelei:
• hoogheidswaan

Vertaling:
Engels: elevation, highness, loftiness, eminence
Nederlands: hoogheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bergkam
Volgende onderwerp: blokhakie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jun. 03 14:55:31 UTC 2026