Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » loonverhoging
loonverhoging [boodskap #151749] Wo., 03 Junie 2026 18:27
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25354
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
loonverhoging
Afbreking: loon•ver•ho•ging
Samestelling: loon + verhoging


Selfstandige naamwoord: loonverhoging
Meervoud: loonverhogings
Verkleinwoord: loonverhoginkie
Meervoud van verkleining: loonverhoginkies

Betekenis:
• 'n Verhoging in die loon of salaris van 'n werknemer.

Gebruik:
• Die loonverhoging tree aan die begin van die nuwe belastingjaar in werking.

Sinoniem:
• loonsverhoging
• salarisaanpassing
• salarisverhoging

Antoniem:
• loonverlaging

Vertaling:
Engels: pay raise, wage increase, rise in salary
Nederlands: loonsverhoging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oseanografie
Volgende onderwerp: jaareindfunksie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jun. 03 19:44:25 UTC 2026