| Re: Charlize [boodskap #4098] |
Di., 02 Maart 2004 19:40  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Volpunte vir bolander dat hy nie gekruispos het nie.
Dit het 'n rukkie geneem met 'n dialup sisteem om
die vier foto's te laai, maar hy het dit afsonderlik
gedoen. Dankie vriend.
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Charlize [boodskap #4106 is 'n antwoord op boodskap #4105] |
Wo., 03 Maart 2004 18:04   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 3 Mar 2004 04:44:15 +0200, "Jonas" wrote:
> Bolander - baie dankie ensovoorts. Maar probeer gerus insette beperk itv van
> volume/tyd - ons het nie almal "broadband" nie - en tyd is somtyds skraps.
> :-))
>
Nie regtig duidelik waarom jy bolander uittrap nie, Jonas.
Tensy daar iets is wat ek miskyk. Ãn, ek is geen Charlize
bewonderaar nie, let wel. Maar, die nuusgroep van ons is
soos 'n ou plaaswinkeltjie, waar daar waardeer word
wanneer iemand instap. Selfs al is dit net vir inligting.
Ek meen, jy kan tog eer jy bolander se brief oopmaak
sien dat daar 'n aanhangsel is wat ietwat groter is as
slegs text (of teks natuurlik:-)
Maar soos ek gesê het, is daar iets wat ek miskyk?
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Charlize [boodskap #4122 is 'n antwoord op boodskap #4120] |
Do., 04 Maart 2004 18:44   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 03 Mar 2004 23:02:48 -0500, Katryn wrote:
> On Thu, 4 Mar 2004 04:43:01 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> DD - ek het nie ADSL nie - en om minute te sit en wag vir 'n foto wat ek in
>> elkgeval op elke voorblad kan sien is bepaald nie my idee van pret nie.
>> Hou dit kort en saaklik - eenvoudig.
>
> My ISP verwyder automaties boodskappe met binêre aanhegsels in
> non-binêre groepe. Dalk moet jy kyk of jy nie 'n ander nuusgroep
> verskaffer kan kry wat dit ook doen nie? Daar is heelwat gratis
> plekke wat die diens aanbied. Ek dink amper Annette het op 'n stadium
> een gebruik wat in Duitsland sit Dalk kan jy vir haar vra?
>
Dit verander steeds nie wat ek gesê het nie.
Wanneer jy headers aflaai, sien jy tog as daar 'n aanhangsel aan is.
En selfs die grootte daarvan. Dan beweeg jy tog net verby.
As jy dit ingedagte begin oopmaak, en sien dat dit 'n middag gaan
neem, gaan uit die program uit, ctrl/alt/del of so iets, en wees
versigtiger wanneer jy weer oopmaak.
Miskien Jonas, is jou probleem 'Microsoft Outlook Express'.
Verander jou nuusleser na Forté Agent. Ek kan 'n kraak of
meer verskaf indien jy dit wil hê.
Beslis verdedig ek vir bolander want daar is van julle wat
inloer en as julle sien dat daar niemand in die sitkamer is
nie, maak julle die deur geluideloos weer toe, en gaan
kuier vir die bure (of biere:-)
Bolander, het 'n briefie op die tafel gelos wat gesê het
dat hy hier was. Okay, nie 'n briefie nie maar 'n brief.
DD
|
|
|
|
| Re: Charlize [boodskap #4125 is 'n antwoord op boodskap #4122] |
Do., 04 Maart 2004 19:00  |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 04 Mar 2004 20:44:56 +0200, DD wrote:
> Dit verander steeds nie wat ek gesê het nie.
Nee, maar ek het maar net probeer om aan Jonas uit te wys dat i.p.v
vinger na ander te wys en vir ander te probeer vertel wat om te doen
en hoe om op te tree, is daar iets wat hyself kan doen om die situasie
vir homself gemakliker te maak. Sien?
;-)
> Miskien Jonas, is jou probleem 'Microsoft Outlook Express'.
Miskien? Gie gie gieeeeeee gaaaaaaaa gaaaaaa....miskien
ja....er..okay, ek sal myself nou gedra. Belowe!
;-))
> Verander jou nuusleser na Forté Agent. Ek kan 'n kraak of
> meer verskaf indien jy dit wil hê.
Uistekende voorstel. ;-)
|
|
|
|
| Re: Charlize [boodskap #90853 is 'n antwoord op boodskap #4098] |
Di., 02 Maart 2004 16:11  |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Weet iemand wie die boyfriend is?
Gloudina
"bolander" skryf in boodskap news:40448801.3070705@miami.net...
>
------------------------------------------------------------ ----------------
----
|
|
|
|
| Re: Charlize [boodskap #90855 is 'n antwoord op boodskap #90853] |
Di., 02 Maart 2004 18:39  |
Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Norbert
"@rogers.com" schreef in bericht
news:tm21c.94989$Qg7.42811@news04.bloor.is.net.cable.rogers. com...
> Weet iemand wie die boyfriend is?
>
> Gloudina
>
>
> "bolander" wrote in message
> news:40448801.3070705@miami.net...
>>
>
>
> ------------------------------------------------------------ -------------- --
> ----
>
|
|
|
|
| Re: Charlize [boodskap #90858 is 'n antwoord op boodskap #90855] |
Di., 02 Maart 2004 20:20  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hy Hoop!!
Charlize se verloofde is die Ierse akteur Stiart Townsend.
--
Annette
"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:vx41c.20093$og2.1072180@phobos.telenet-ops.be...
> Norbert
> "@rogers.com" schreef in bericht
> news:tm21c.94989$Qg7.42811@news04.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>> Weet iemand wie die boyfriend is?
>>
>> Gloudina
>>
>>
>> "bolander" wrote in message
>> news:40448801.3070705@miami.net...
>>>
>>
>
> ------------------------------------------------------------ --------------
> --
>> ----
>>
>
|
|
|
|
| Re: Charlize [boodskap #90871 is 'n antwoord op boodskap #90858] |
Wo., 03 Maart 2004 10:07  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Is dit nie Stuart nie?
E
"Annette" skryf in boodskap news:c22s2i$quq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hy Hoop!!
> Charlize se verloofde is die Ierse akteur Stiart Townsend.
> --
> Annette
|
|
|
|
| Re: Charlize [boodskap #90879 is 'n antwoord op boodskap #90871] |
Wo., 03 Maart 2004 11:12  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Skuus - vingerfout - was bietjie haastig vanoggend
Stuart..
--
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:c24aq2$lr6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is dit nie Stuart nie?
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:c22s2i$quq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hy Hoop!!
>> Charlize se verloofde is die Ierse akteur Stiart Townsend.
>> --
>> Annette
>
|
|
|
|
| Re: Charlize [boodskap #90906 is 'n antwoord op boodskap #90879] |
Wo., 03 Maart 2004 22:32  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Wou net sê - daar's net een plek in die wêreld waar iemans sy kind Stiart
sal noem :))
E
"Annette" skryf in boodskap news:c24fjr$p7i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Skuus - vingerfout - was bietjie haastig vanoggend
> Stuart..
> --
> Annette
|
|
|
|