Lorinda, ek lees netnou dat die boek "House of Bush, House of
Saud" van Craig Unger, verban is in Engeland?
"We've had to withdraw it for legal reasons," says an editor at Secker
& Warburg, a U.K. division of Random House. "We expected we would be
able to publish it with a degree of risk. But regrettably in the final
analysis we decided we could not.
Unger's literary agent Elizabeth Sheinkman stresses the decision had
nothing to do with the book's quality and that Secker & Warburg
editors "were very excited about" the manuscript. "But they were
concerned that it could be very costly for them," she says. "In the
process of having it legally vetted they were ultimately advised it
would be dangerous to publish the book. Or rather, the likelihood of
Random House [U.K.] being sued by the Saudis was too likely for them
to go forward."
Weet jy iets hiervan?
Terloops, nou die dag stuur 'n vriendin vir my 'n baie interessante
skakel wat handel oor pers vryheid. Volgens hulle lys lê Engeland
22ste. Suid Afrika is 26ste.
Amerika is 17de en Kanada is 5de!! ;-)
Finland, Ysland, Noorweë en hoera vir Roely, Nederland, is die eerste
4 lande met die mees vrye pers.
Nogal interessant, nè?
STORAGE NO. HSX58 International
WAREHOUSE LOC. A4 Merchandise
MAXVALUE USD $2,741.88 Awards Center
____________________________________________________________
AVOID FORFEITURE! CLAIM YOUR PARCEL BEFORE THE EXPIRATION
DATE
CONSIGNEE & DESTINATION: EXPIRATION DATE: June 30, 2004
Dave Du Plessis
**********************************
ns.
entoesiaste sou nie rym:-)
Wil jy nie daardie pakkie vir my gan haal nie assebliéf, Katryn.
Klink my of dit by julle erens opgeeindig het.
Katryn, kry Clarke se uitlatings publisiteit in die VSA?
Vanaf die BBC vandag:
Mr Clarke said: "When we talked about bombing the al-Qaeda infrastructure in
Afghanistan, Donald Rumsfeld said there were no good targets in Afghanistan:
Let's bomb Iraq."
Mr Clarke countered that Iraq had nothing to do with the attacks.
"That didn't seem to make much difference" to Mr Rumsfeld, he added.
Vandag in Brighton was die see vreeslik wild; daar was 'n stormwind en
die meeue het met hulle mae plat op die sand gesit om nie weg gewaai
te word nie. Die Engelse kanaal lyk die meeste van die tyd so rustig,
en kan dan skielik in 'n monster verander soos vandag. Van die kus
gepraat, waneer trek jy DD?
En as jy in die veld loop en 'n leeu jaag jou?
Dan klim ek in 'n boom!
En as daar nié 'n boom is nie?
Daar mòet 'n boom wees!
Die foto het ek sowat 7 ure gelede geneem.
Vir webdoeleindes het ek dit kleiner gemaak
maar wie die oorspronklike van my wil hê
is welkom natuurlik. Sowat half mb groot.
Die verwebsing het egter goed uitgekom.
Ek pos dit net hierna. Lees eers bò.
ik ben in het bezit van een boek die ik via mijn moeder heb gekregen.
Het boek is geschreven door een tanta van mijn moeder in de Afrikaanse taal.
Nu wil ik graag weten wat de titel van het boek in het nederlands is.
de afrikaanse titel is: "My Eie Outjies"
Wie kan mij helpen?
Met vriendelijke groet,
Henk Rutgers
Groningen
Nederland
"There is a stone there,
That whoever kisses,
Oh, he never misses
To grow eloquent.
'Tis he may clamber
To a lady's chamber,
Or become a member
Of Parliament. "
Lorinda, het jy al die Blarney Stone gesoen?
Hier in Amerika is more 'n erge (vandag vir julle)
dronkword-op-groen-bier-dag. En ons almal moet altyd iets groen dra,
maak nie saak wat dit is nie. Solank jy net groen aan jou lyf het. En
dit maak nie saak of jy Iers is of nie, of probeer wees, of nie. ;-))
Ek wonder hoe rerige Iere die dag vier? 'Seblief vertel, Lorinda?
Mag ek vir julle 'n gedig hier plaas wat eintlik 'n baie mooi song is?
Geniet dit in elk geval.
Liriek: Amanda Strydom
Musiek: Zane Cronje
Ek loop die pad al lank, my lam
so kaalvoet deur die kou
van doeriekant se doringveld
en kyk hoe lyk ek nou
Ek loop die pad so sonder hoed
deur son en wind en grou
so kaalvoet op die slingerpad
en kyk hoe lyk ek nou
My lam, die gras is soms so groen
die son is soms so lou
maar ek loop hierdie pad alleen my lam
en kyk hoe lyk ek nou
Onthou jy nog hoe ons kon loop
so loslyf en verspot
so vlieg - vlieg oor die koppies heen
'n Ragab en 'n Lot
Maar nou loop ek alleen, my lam
so kaalvoet deur die kou
en soms, net soms, dan wonder ek
my lam, waar is jy nou
en soms, net soms, dan wonder ek
my lam, waar is jy nou?
On Fri, 12 Mar 2004 13:01:01 +0300, "Ruslan" wrote:
> Ne ostavim Putina na polputi
>
> ðÃÃÃÃÃÃÃà ÃÃà à ÃÃÃÃÃÃÃÃà Ãà ÃÃà ÃÃÃà Mondialism.Net
> ÃÃÃ Ã ÃÃÃÃÃÃ http://www.mondialism.net/russia/election.htm Ã
> ÃÃà ÃÃÃÃÃà ÃÃÃà ÃÃÃÃÃà Ãà ÷ÃÃÃÃÃ-2004 à òÃÃÃÃÃ.
> ðÃÃà ÃÃÃà , ÃÃà ÃÃÃÃÃà Ãà ÃÃÃÃÃÃÃÃÃÃà à Ãà ÃÃÃÃÃÃà ÃÃÃÃÃÃ, ÃÃÃÃÃÃà ÃÃÃà ÃÃ
> ÃÃÃÃÃÃ ÃÃÃ ÃÃ ÃÃÃÃÃÃÃÃ ÃÃÃÃÃÃÃ ÃÃ ÃÃÃÃ.
>
> úà ÃÃÃÃà ÃÃÃÃÃÃ:
> http://mondialism.narod.ru/russia/election.htm
>
> Important notice
> This stuff is especially Russian and only in Russian language.
> I invite everybody who is interested in Russian problem and do apologize that
> I'm unable to convey my information in English.
> Sorry for that.
> Cheers .......
>
>
>
>
Munje skati lo hlungu ka Rusia
yena muhle. Futi, na mina kabanga
fananda. Na manji. ahio noko one
yena hiswa lo stori lo.
Indaba ka hini? Indaba tina hi marussia.
Important notice
This stuff is especially Fanagalo and only in the Fanagalo language.
I do apologize that I'm unable to convey my information in the
Russian language.
Als je het pijltje omhoog aanklikt, dan zie je de gehele inhoud van het boek
van Van Ginneken.(uitgegeven 1928). Ook een hoofdstuk over het oude
Amerikaans-Nederlands bijvoorbeeld.