| saaityd [boodskap #153524] |
Wo., 11 November 2026 06:42 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27096 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
saaityd
Afbreking: saai•tyd
Samestelling: saai + tyd
Selfstandige naamwoord: saaityd
Meervoud: saaitye
Betekenis:
• Die tyd van die jaar wanneer saad gesaai word.
Gebruik:
• Agter op die saadpakkies is inligting oor die saaityd, asook hoe diep en hoe ver die sade uit mekaar geplant moet word.
Sinoniem:
• planttyd
• saaiseisoen
Antoniem:
• maaityd
• oestyd
Vertaling:
Engels: sowing time, planting season
Nederlands: zaaitijd, zaaiseizoen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|