| hoekhakie [boodskap #151746] |
Wo., 03 Junie 2026 16:10 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25351 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hoekhakie
Afbreking: hoek•ha•kie
Samestelling: hoek + hakie
Selfstandige naamwoord: hoekhakie
Meervoud: hoekhakies
Betekenis:
• 'n Skerp gepunte hakie, die leesteken "<" of ">".
Gebruik:
• HTML-kode word met hoekhakies geskryf.
Verwant:
• blokhakie
• krulhakies
Vertaling:
Engels: angle bracket, chevron
Nederlands: hoekhaakje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|