Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Wense vir Roely

Di., 24 Februarie 2004 00:18

Dis nou na 12 hier by my, so ek kan jou 'n gelukkige verjaarsdag toewens
Roely. Ek hoop die jaar bring vir jou soveel boeke, musiek en voorspoed as
wat jy wil hê. Ek hoop ook dat jou kinders jou rekenaar sal uitlos sodat jy
na Mozart kan luister net waneer jy wil...:-))

Lorinda

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Lorinda

Ma., 23 Februarie 2004 20:27


Is jou kabels herstel?

Koeitjies & kalfies | 27 kommentare

CDA na Midi

Ma., 23 Februarie 2004 18:23

wat gaan ek gebruik om cda na mid te verander?

DD

Rekenaars & selfone | 5 kommentare

Tiscali blues

So., 22 Februarie 2004 20:19

DD wrote:

>>> Haai Lorinda, jy't nooit gesê of jy daardie foto's gekry het wat ek
>>> gestuur het nie.
>>
>> Nee, na watter adres het jy dit gestuur?
>>
>> Lorinda
>
> na jou fsnet adres

Daai adres her partykeer 'n probleem met groot attachments.. Die
tiscali adres is gewoonlik beter, maar soos jy weet werk dit nie op
die oomblik nie. Ek hoop om iets daaraan te doen hierdie week, so ek
sal jou laat weet, en as jy baie gaaf voel kan jy dit dan weer vir my
stuur.

Lorinda

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Lorinda! Zij is jarig!

Vr., 20 Februarie 2004 23:18

Van harte gefeliciteerd!
Vier je je verjaardag in Brighton? Nu je jarig bent moet je maar even vrij
nemen van "saam te sweer", want wy kom kuier en eet die lekkerste happies!
En drink natuurlik jou wyn op!

Roely

Koeitjies & kalfies | 12 kommentare

Opera

Vr., 20 Februarie 2004 23:13

Wij zijn gisteren naar de opera geweest (Der Rosenkavalier van Strauss),
waarin we een Zuid-Afrikaanse in een van de hoofdrollen zagen schitteren:
Michelle Breedt. Ze komt uit een domineesfamilie, interesseerde zich meer
voor biologie en scheikunde, maar een koordirigent sprak met haar en vroeg
of ze er niet voor voelde zangeres te worden. En zo ging ze muziek studeren
in Stellenbosch! Ze had nog nooit een opera gezien. Omdat in Zuid-Afrika
weinig emplooi is voor een operazangeres is ze naar Europa gegaan. Ze zegt:
"De Zuid-Afrikaanse operahuizen verkeren allemaal in de problemen. Ze
krijgen heel weinig geld en hebben geen vaste koren of orkesten. ....... een
natie wordt ziek als er geen cultuur meer is. Kunst is ons geweten en als je
de ziel van kunst aan politiek en geld verkoopt, dan is het mensdom
verloren, dan verstomt de mens. In Zuid-Afrika is het wat dat betreft heel
snel gegaan. Maar er is een voorzichtige kentering te bespeuren. Juist via
muziek en opera kunnen we brugggen bouwen tussen culturen. Er zijn steeds
meer zwarte mensen die in een koor zingen en daardoor krijgt zo'n koor weer
subsidie. .......Er is heel veel talent daar en we moeten blijven geloven in
de helende kracht van muziek."

Roely

Musiek & liriek | 6 kommentare

Pygocentrus nattereri

Vr., 20 Februarie 2004 18:57

Hier in Londen was dit hierdie week nuus toe 'n piranha skielik uit
die lug op 'n boot in die Thames val... Die huidige teorie is dat
iemand dit as 'n troeteldier aangehou het, en toe in die Thames
losgelaat het waar 'n meeu dit opgepik het en laat val het. Dit was
blykbaar 'n "Red Bellied Piranha". Rooi maag piranha, roodepoort,
iewers het hulle iets in gemeen...:-))

Lorinda

Troeteldiere | 4 kommentare

1992 Referendum Vraag

Wo., 18 Februarie 2004 17:06

Is dit korrek?

...In die referendum wat op 17 Maart 1992 gehou is, is die volgende
vraag aan die Blanke kiesers gestel:

"Is u ten gunste van die
voortsetting van die Staatspresident se hervormingsproses wat op 2
Februarie 1990 begin is en gemik is op die daarstelling van 'n nuwe
grondwet deur onderhandeling?
"

http://www.hnp.org.za/afrikaner/mei30/rubriek2.htm

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Missing

Di., 17 Februarie 2004 19:18

Lorinda, Katryn en ek het jou reeds as 'missing' gerapporteer.
So verdra maar uniforms met baie vrae as jy selfs net ietwat
na jouself lyk, want jou foto is as 'gesoek' teen die mure en
teen die pale. Jy beter 'n bleddie goeie verskoning hê.

DD

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Bladsye (1835): [ «    1681  1682  1683  1684  1685  1686  1687  1688  1689  1690  1691  1692  1693  1694  1695  1696    »]
Tyd nou: Do. Jun. 04 10:11:23 UTC 2026