On Thu, 08 Nov 2001 02:40:21 GMT, @home.com wrote:
> Net omdat die Romeine lank gelede twee-derdes vanBrittanje beset het,
> sit London nog nie in die land van die
> Romeine nie. Al het die Vikings in Kanada nedersettings
> gehad ( en heelwaarskynlik ook in New England - niemand
> weet waar Vinland is nie, maar hulle het druiwe daar gesien)
> maak dit nie vir Kanada die land van die Vikings nie.
Ja, ek stry nie met wat jy daar sê nie, en al stem ek saam in beginsel
(want ek neem aan jy bedoel heel waarskynlik dat die Vikings se lande
van afkoms/herkoms is Norweë, Swede, and Denemarke, terwyl Ierland
die land van die Scoti moet wees? En daaruit gaan volg dat blanke
Suid Afrikaners ook nie mag sê dat Suid Afrika aan hulle behoort nie,
ens.)
Maar ek wil darem ook 'n *Maar* maar MAAR byvoeg. Alles is darem ook
nie so wit of swart nie.
Die woord/naam "Viking" verwys mos eerder na 'n tipe seerower, en dus
'n leefwyse eerder as 'n "nasie"?
Die geskiedenis van Engeland en die oorspronklike 'Britons' se oorname
deur die Romeine, en dan die stede soos London is darem BAIE anders as
die van Ierland se Dublin en die invloed van die "vikings". Kyk bv na
die bekende "battle of Clontarf", waar sg. vikings hand aan hand geveg
het saam met Brian Boru om die Skandinawiers te stop.
Die koninkryke van York en Dublin was goed gevestigde "Viking
strongholds" - dus kan mens seker maar sê "land of the Vikings" -
hoekom nie?
Selfs geskiedkundiges verwys soms na "Skotse Vikings" en "Ierse
Vikings" ens.
'n Baie interessante skakel by: http://www.ucc.ie/ucc/chronicon/ocor2fra.htm
(Terloops, daar was 'n interessante reeks juis oor Vinland op die
Discovery kanaal 'n hele ruk gelede - as ek reg onthou vermoed hulle
dat direkte afstammellinge van Leif Ericson hulle in Newfoundland
gevestig het. Dit het hoofsaaklik gehandel oor Meadow Cove, en die
ooreenstemmings met die Groenlandse Noorse okkupasie - of is dit
Noormanse?)
Om terug te keer na die term "viking" -
Ek haal sommer aan uit Jacqueline Simpson se " Everyday Life in the
Viking Age. New York: Dorset. 1967. ISBN 0-88029-146-X. p.11"
"In medieval Scandinavian languages, a vikingr is a pirate, a
freebooter who seeks wealth either by ship-borne raids on foreign
coasts or by waylaying more peaceful seafarers in home waters. There
is also an abstract noun viking, meaning 'the act of going raiding
overseas'.... Strictly speaking, therefore, the term should only be
applied to men actually engaged in these violent pursuits, and not to
every contemporary Scandinavian farmer, merchant, settler or
craftsman, nor even to warriors fighting in the dynastic wars of their
lords or in their own private feuds. However, it was the raiders who
made the most impact on the Europe of their time, so that it has
become customary to apply the term 'Viking Age' to the period of
Scandinavian History beginning in the 790's (the time of the first
recorded raids on Western Europe) and petering out somewhere round the
middle of the eleventh century (by which time raids and emigrations
had ceased, the settlements established abroad had become thoroughly
integrated with the local populations, and social changes in the
Scandinavian homelands had marked the transition to their true Middle
Ages). Indeed, the term is such a convenient label for the distinctive
culture of this period that one now talks not only of 'Viking ships'
and 'Viking weapons' but of 'Viking art', 'Viking houses', and even
'Viking agriculture' - expressions which would have seemed meaningless
to people living at the time."
Sou (sou) die ANC kabinetsposte gee aan die oorlopers, wil ek nou reeds
voorspel dat Landbou een van die portefeuljes sal wees.
So los ons dan die plaasmoord probleem op.
Dankie Marthinus ....
Ek voel die afgelope paar dae erg "leeg", verslae en hartseer.
Daar is seker nie woorde wat die afgryse in my hart kan beskryf oor
die verkragting van n negemaande oue baba deur SES mans nie! n Baba
wat op hierdie ouderdom n volledige histerektomie ondergaan het as die
gevolg van haar beserings.
Ek het gister in boeke gaan oplees oor haar ontwikkeling wat hierdeur
erg geraak gaan word. Ek het ook gekyk na prentjies van die anantomie
en grootte van n nege maande oue dogtertjie. En my verstand kan glad
nie aanvaar dat enige mens so iets aan n kind kan doen nie!!! Ek
probeer, maar vind geen regverdiging in my hart nie. Ek pleit dat
die instelling van die doodstraf in ons land herstel moet word.
Ek blaai deur my dogter se Afrikaanse Poësieboek en kom op hierdie
aangrypende gedig af. Ek deel dit graag met julle.
"last grave at dimbaza" Fanie Olivier
beauty douglas was born -
op 'n wintersnag so all forlorn
omringe deur die sterre se liggies
en koerante kaal klip
en nuuskierige hande
en tien ander gesiggies
a, 'n dogter oplaas 'n dogter
om beeste te kry om die wêreld
te wei a dis lekker
om 'n vader te is te is
die ma het 'n briefie geskryf
aan haar man op die myne
om te sê van die kind en te vra van die geld
want dit was sy kind die dogter
was syne om te sê: o my man
o my man ek het beeste gebaar
op 'n wintersnag so all forlorn
met die sterre soos goud en die mielies klaar
beauty douglas your daughter was born
sy hart het oopgeskiet tussen lae klip
opgeskiet boontoe en oopgevou
in 'n laatnagbrief: my vrou
my vrou sê aan beauty douglas
haar pa het haar lief.
hy't sy brief gepos met sy viersentseël
'n lugposbrief aan beauty douglas
om te sê hy't haarlief
die adres was mnxesha
oor kingwilliamstown kaap
saans as hy sy moegheid streel
het hy gedroom van sy meisiekind
en op 'n sonskynmiddag twee maande later
het 'n brief uit mnxesha hom teruggevind:
skryf in boodskap news:3BE96269.39F127E7@home.com...
Piet Pompdonkie wrote:
> Dullaard voer Piet nie die van
> Maar Dullaart is dalk iets wat kan
As tannie sê dat sy anti-dullaard is,
dan spel sy nie verkeerd nie. Sy
verkondig aan die wêreld dat sy
nie hou van mense wat nie interessant
is nie.
Waar bly jy, Dullaart? Jy hoef nie die
plek se naam te gee nie. Beskryf dit
en laat ons raai waar dit is. Ek neem
nou aan dat ek wel met Franz Dullaart
praat.
Wie is Joop? Waarom knaag dié naam
so aan my geheue.
Tant Hessie Poirot
Wouter
Franz Dullaart en Joop Dullaart is dieselfde persoon.
Hy is 'n briljante limeriekskrywer en woon in Kaapstad.
Ek sal taamlik verbaas wees as hy die Pompdonkie is.
O die donkie, o die donkie
Die donkie is 'n wonderlike ding
Hy gooi sy draai
En laat vele raai
Die donkie is 'n wonderlike ding
Maar die donkie, ja die donkie
Die donkie verf hom vaster in 'n kring
Hy gaan hom vaspraat
Dan is dit te laat
Die donkie verf hom vaster in 'n kring
Niks opwindends (is dit reg gespel?) in die land van die Vikings nie - net
'n lot bespiegeling met die dat Noord Ierland nou hul eerste Eerste Minister
David Trimble, gekies het met baie mense wat tevrede is en 'n hele spul wat
baie ongelukkig is. Dinge het volgens berigte en foto's in 'n groot sirkus
ontaard na die nuus bekend gemaak is, amper soos daardie keer in die Suid
Afrikaanse Parlement.
Daar is daagliks nuus van maatskappye wat gedwing word om hul deure te sluit
of om mense af te dank en vandag was geen uitsondering. Een van die
grootste koerante, die Irish Times, het aangekondig dat hulle 250 mense moet
laat gaan en gevra of daar dalk enige vrywilligers is, sal maar sien môre of
daar eniges is.
Piet koop 'n duur papegaai, een van daai groot helderkleuriges. Kort
na hy by die huis kom toe kom hy agter dat die papegaai 'n attitude
het wat skrik vir niks en 'n woordeskat wat daarby pas. Dis net sonder
ophou 'n luide, aggressiewe geswets.
Dae lank probeer Piet alles om die papegaai te kalmeer. Hy praat sag,
speel strelende musiek, maar dit help niks.
Na so 'n week of wat kan hy dit nie meer uithou nie. Hy bekruip die
papegaai van agter, gryp hom aan kop en bene en smyt hom in die
vrieskas. Die papegaai vloek vreeslik maar net vir so paar sekondes
toe's dit tjoepstil.
Na so rukkie kom Piet tot sy sinne en besef dat daai 'n duur saak is
en dat hy die papegaai liewer maar moet verkoop, al is dit vir
halfprys.
Maak die vrieskas se deur oop, die papegaai strompel uit en begin
dadelik met 'n sagte stem praat; "Meneer," se hy, "ek wil u uit die
diepte van my hart om verskoning vra oor my gedrag van die laaste paar
dae. Ek belowe u baie ernstig dat dit nooit weer sal gebeur nie."
Die papegaai loop strammerig weg en toe hy so entjie weg is toe loer
hy terug oor sy skouer en vra, "Wat op die aarde het die hoender
verkeerd gedoen?"
> Subject: FW: DIE LEGENDE VAN DIE MIER EN DIE SPRINKAAN
>
>
>
> ------------------------------------------------------------ -------
> DIE OORSPRONKLIKE LEGENDE:
> Lank gelede het 'n mier en 'n sprinkaan saam op dieselfde stuk veld
> gewoon. Gedurende die somer het hierdie mier dag en nag gewerk sodat hy
> genoegsame voorraad kon inbring vir die naderende winter. Hy het selfs sy
> huis so ingerig dat hy warm en beskut sou wees gedurende die lang, koue
> maande.
>
> Intussen het die sprinkaan singend rondgehop en al die gras gevreet
> Waaraan hy behoefte gehad het. Ook het hy, sodra die drang tot paring in
> hom opgestu het, dit onverwyld met die eerste beste maat bevredig.
>
> Die winter het gekom en daarmee saam die bitter koue wat die gras laat
> Vrek het. In sy warm huisie het die mier geen tekort gehad nie, terwyl die
> sprinkaan - wat hom nie op die winter voorberei het nie van honger en
> ontbering omgekom, en 'n horde klein sprinkaantjies sonder kos of skuiling
> agter gelaat. Die legende leer mens dus om hard te werk sodat jy vir
> jouself en jou kroos kan sorg.
>
> DIE SUID AFRIKAANSE WEERGAWE:
>
> Die eerste deel van die storie is dieselfde, maar omdat dit in Suid-Afrika
> afspeel eindig dit nie daar nie . . . . . Die verhongerde, verkluimde
> nasaat van die sprinkaan wil weet hoekom die mier toegelaat word om warm
> gevoed te wees terwyl hulle reg langsaan in die aller haglikste
> omstandighede sonder kos en klere moet leef.
>
> 'n Televisie-span maak hulle opwagting en beeldsend tonele van die mier in
> sy gemaklike huis met 'n spens vol kos - en die wêreld is stom geslaan.
> "Hoe is dit moontlik?" vra hulle. "Moontlik vir die mier om in soveel
> weelde in hierdie lieflike omgewing te bly, terwyl die arme sprinkane so
> ly?"
>
> In 'n oogwink is SASU - die Suid Afrikaanse Sprinkaan Unie - gestig. Hulle
> kla die mier aan van "spesie diskriminasie" en beweer dat die sprinkane
> slagoffers is van 30 miljoen jaar se groen onderdrukking. Hulle loods 'n
> protesoptog voor die mier se huis en breek omtrent die hele straat af.
> Tydens 'n Televisie-onderhoud sê hulle almal dat indien daar nie gehoor
> gegee word aan hulle eise nie, hulle gedwing sal wees tot kriminele
> lewens. Net vir oefening steel hulle een van die TV-span se bagasie,
> vermoor die bestuurder en kaap die span se voertuig.
>
> Die GHK - Gryp en Herverdeel Kommissie - regverdig hierdie gedrag deur te
> sê dat dit die nalatenskap is van die mier se diskriminasie teenoor- en
> onderdrukking van die sprinkane. Hulle eis dat die miere die sprinkane om
> verskoning vra vir alles wat hulle, hulle aangedoen het en dat hulle die
> sprinkane vergoed vir alles wat nog ooit deur die geskiedenis heen aan 'n
> sprinkaan gedoen is.
>
> Die Regering plaas EEVA - Ekonomiese Egalisasie Van Agtergeblewenes -op
> Die wetboeke, terugwerkend tot aan die begin van die somer. Die mier word
> beboet omdat hy nie genoegsaam groen insekte in sy diens het nie, en omdat
> hy niks oor het om sy agterstallige belastings mee te betaal nie, vat die
> Staat sy huis vir her- verdeling. Die verhaal eindig waar die sprinkaan
> weglê aan die laaste bietjie van die mier se voedsel terwyl die Staatshuis
> waarin hy bly - wat net toevallig die mier se gewese tuiste is - rondom
> hom inmekaar val omdat hy nie weet hoe om dit in stand te hou nie, en
> eerlikwaar ook glad nie omgee nie.
>
> Op die TV - wat hy en 'n paar van sy vriende van 'n ander mier gesteel het
> sien die sprinkaan die President voor 'n klomp wilde dansende en luid
> singende sprinkane staan en aankondig dat 'n nuwe era van "gelykheid" op
> die veld aangebreek het. Intussen word die mier nie toegelaat om te werk
> nie, want hy is histories deur die veld bevoordeel. In sy plek is tien
> sprinkane aangestel- drie in baie senior posisies met byvoordele - om die
> gras in te samel voor die winter. Maar dit lyk asof dit nie die verlangde
> resultate lewer nie, want die sprinkane werk net twee ure per dag - net op
> die dae waarop hulle opdaag vir werk - en steel dan die helfte van alles
> wat hulle in daardie tyd geoes het.
>
> Dan is dit weer winter, en te min gras is geoes. En die sprinkane staak en
> eis 'n 150% loon-verhoging sodat hulle kos kan koop. Kos wat nou ingevoer
> moet word omdat die sprinkane nie genoegsame voedsel op hulle eie veld kan
> produseer nie. Die mier pak sy tassies en emigreer na 'n ander veld toe
> waar hy 'n hoogs suksesvolle voedselmaatskappy begin en 'n miljoenêr word
> deur kos uit te voer na sy ou veld toe.