Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » belustig
belustig [boodskap #151352] Wo., 29 April 2026 08:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25355
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
belustig
Afbreking: be•lus•tig
Samestelling: belus + -tig


Byvoeglike naamwoord: belustig
Attributief: belustige

Betekenis:
• Wat deur 'n lus of hewige begeerte aangespoor word.

Gebruik:
• Die swanger vrou was belustig vir sjokolade en ook meer emosioneel en geïrriteerd as gewoonlik.
• Die meisies moes sorg dat die belustige jong manne uit hulle klere bly.

Sinoniem:
• begerig
• gretig

Afgelei:
• belustigheid

Vertaling:
Engels: lustful, desiring
Nederlands: belust

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: saagvis
Volgende onderwerp: konfoor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jun. 03 22:10:16 UTC 2026