| tornyn [boodskap #151359] |
Wo., 29 April 2026 15:04 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24987 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Tornyn.
tornyn
Afbreking: tor•nyn
Selfstandige naamwoord: tornyn
Meervoud: tornyne
Verkleinwoord: tornyntjie
Meervoud van verkleining: tornyntjies
Betekenis:
• 'n Soogdier in die suborde van tandwalvisse, Phocoena phocoena.
Gebruik:
• Die volwasse tornyn word tot 1,8 meter lank en kan tot 60 kg weeg.
Wisselvorm:
• tonyn
Sinoniem:
• bruinvis
• seevark
Afgelei:
• langvintornyn
• tornynhaai
Vertaling:
Engels: porpoise, sea‐hog
Nederlands: bruinvis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Wo., 29 April 2026 15:07] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|