Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konfoor
konfoor [boodskap #151353] Wo., 29 April 2026 10:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24986
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
konfoor
Afbreking: kon•foor


Selfstandige naamwoord: konfoor
Meervoud: konfore
Verkleinwoord: konfoortjie
Meervoud van verkleining: konfoortjies

Betekenis:
• (histories) Toestel van metaal, tipies met 'n tessie vir kole om voedsel warm te hou.

Gebruik:
• Hy het die koffiepot op 'n konfoor gesit om dit warm te hou.

Hiponiem:
• gaskonfoor
• kolekonfoor

Vertaling:
Engels: chauffer, brazier
Nederlands: komfoor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: belustig
Volgende onderwerp: tes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Apr. 29 13:07:12 UTC 2026