Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

LOVE FOR YOUR CHILDS SKIES

Do., 01 November 2001 22:07

http://www.BoogerGod.com
IN A WORLD THAT HAS FORGOTTEN LAUGHTER AND SILLINESS
Spread my word and I will reward yee!!!

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Re: Halloween

Do., 01 November 2001 21:48

"Patricia" skryf in boodskap news:nOhE7.4806$8s4.20780@news.indigo.ie...

> The custom of Halloween was brought to America in the 1840's by Irish
> immigrants fleeing their country's potato famine. At that time, the favorite
> pranks in New England included tipping over outhouses and unhinging fence
> gates.
>
> The Jack-o-lantern custom probably comes from Irish folklore. As the tale
> is told, a man named Jack, who was notorious as a drunkard and trickster,
> tricked Satan into climbing a tree. Jack then carved an image of a cross in
> the tree's trunk, trapping the devil up the tree. Jack made a deal with the
> devil that, if he would never tempt him again, he would promise to let him
> down the tree.

Baie interessant, Paddy (aangesien jy nou in die Emerald Isle is...). En
die Amerikaners het die dag so oorgeneem dat die meeste mense dink dis nou
uitsluitlik Amerikaans. Ek sê HOERA vir ou Jack - hy is seker die enigste
ou wat daarin geslaag het om Hel te ontsnap! Self het ons hier daardie aand
'n hele paar kloppe aan dei deur gehad en kinders aangetrek in allerhande
kostuums - die eerste keer dat ek dit hier sien... moes al my geliefkoosde
jelly beans weggee (dis oor die swartes wat ek die meeste huil!) - geen
politiek hierin te lees nie, asseblief.

Vertel ons nou 'n paar van daai berugte Ierse grappies.

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

ag ons lag ons byna dood om:

Do., 01 November 2001 19:45

Die toe-name wat die ou tannie Hessie sigself
toebedenk.
Dis slegs daarom dat ons haar beriggies lees.
Baie dankies Gloudina, jy is 'n "gem" op
hier die NG !

Patrick

Koeitjies & kalfies | 10 kommentare

NNP?

Do., 01 November 2001 12:12

Iemand op hoogte wat die storie ivm die NNP is vanmiddag - 2nm, 1/11/2001:?
Die klomp verander so gou van stories en menings, en bly, en skors, en die
vet weet wat, ek kan nie bybly nie.
As die ou lot dan uiteindelik finaal uitmekaarspat, hoop ek hulle gaan darem
'n tyd en datum hê vir die geskiedenisboeke:))
Annette

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

bedienden arbeiders of werknemers.

Do., 01 November 2001 10:50

Dit stond in NL juridisch nu vraag ik me af hoe het in ZA is.
In NL kennen we geen vakantiekas....en een bediende zeggen we niet wel
hulp.
Ik neem aan dat men in België met een bediende huishoudelijke hulp bedoelt

Het vakantiegeld in NL wordt door de werkgever betaald en bedraagt 8% van
het loon.
Wat is de gemiddelde betaling in ZA van een bediende..hulp?

grt emmy

======================================================
> Wat is nu eigenlijk het verschil tussen bedienden en arbeiders daar in
> Belgie. Dit onderscheid is in Nederland onbekend

Een bediende wordt per maand betaald, een arbeider per uur.
De opzegging van een bediende wordt in maanden uitgedrukt, die van een
arbeider in dagen.
Het vakantiegeld van een bediende wordt betaald door de werkgever, dat van
de arbeider door de vakantiekas.
En zo zijn er nog enkele verschillen, maar het komt allemaal veruit op
hetzelfde neer.
=======================================================

Koeitjies & kalfies | 43 kommentare

Duik in Suider Afrika

Wo., 31 Oktober 2001 20:13

Duik in by http://www.openwater.co.za
- Duikplekke en riwwe
- Winkels
- Blyplek
- See lewe
- Humor

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Dit gaan beter as wat ons dink:))

Wo., 31 Oktober 2001 16:08

Nou net oor die 6-uur nuus:
Slegs 17% van die mense in die weermag is HIV positief:)))
Wonder net 17% van wat?
Net nou die dag het hulle gesê ten minste 50% van die weermaglede sou Vigs
onder lede hê.
Ek dink "hulle" het alweer 'n 1995 aanpassing gedoen:))
Annette

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Kaapse Kerfeeslied.

Wo., 31 Oktober 2001 14:55

Woorde deur Philene Blom
Op wysie van Ges 87: Kom kinders, kom juig nou.

Kom herwaats. o kinners,
Kom sing innie Kaap!
Want daar innie stal by die bees en die skaap
Waar straatkinners skuil teen Suidooster se waai,
Lê onse Verlosser in strooi, vuil en taai.

Die Hemel se Kind soek vir jou en vir my
Want saam meddie somer kom Kersfees so bly.
Die Gardens blom pragtag en Tafelbaai blink,
In plaas van te drink moet ons lofstem opklink!

Sing Ad'liestraat-shoppers, ons stad se hart klop,
En ou Leeukop het weer sy kofia'tjie op.
Sing saam innie steakhouse, sing saam oppie strand
Van Jesus ons Koning, die Heer van ons land!

O kom soos die herders van lank-lank gelee
Vergeet alle worries - net Jesus maak free,
Hy sêen ons met snoek en petats, druif en raap;
Kniel Capies, en loof Hom vir ons mooiste Kaap!

Annette

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

AWB

Wo., 31 Oktober 2001 14:48

ET en een van sy Generaals staan langs die Brakpan pad en duimgooi.
Jani Allen stop daar met haar Morris en sê dat sy ongelukkig net een kan oplaai aangesien die motortjie maar bietjie klein is.
Gaan jy sê die Generaal vir ET. Ek is baie bekend hier en sal gou `n geleentheid kry.

So ry ET saam met Jani en 20 minute later stop hy by sy Generaal en sê hy moet maar inklim en saamry.
So `n entjie vêrder vra die Generaal aan ET wat gebeur het en waar Jani nou is.
Nee die dom vroumens sê ET... Net hier oor die bult draai sy af tussen die lang bome, trek haar kaal uit en sê ek kan maar vat wat ek wil hê..."toe vat ek die kar" sê ET...

Ook nie dom nie sê die Generaal, haar klere sou jou elk geval nie gepas het nie.

AWB Groete Frikkie

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Argus Fietstoer 2002

Wo., 31 Oktober 2001 14:38

Registrasies kan gedoen word by:
www.cycletour.co.za
Daar is al klaar 19 000 inskrywings - so die wat wil fiets moet vinnig
besluit.

Annette

Sport & ontspanning | 0 kommentare

Bladsye (1835): [ «    835  836  837  838  839  840  841  842  843  844  845  846  847  848  849  850    »]
Tyd nou: Ma. Jun. 01 05:15:32 UTC 2026