Jy stuur virusse uit. Ek weet nie of jy bewus is daarvan nie?
Received: from Grahame (vic-dial-196-30-220-221.mweb.co.za
[196.30.220.221]) by tweeter.eldosales.com with SMTP id f9D8vF303464
for ; Sat, 13 Oct 2001 01:57:17 -0700
Date: Sat, 13 Oct 2001 01:57:17 -0700
Posted-Date: Sat, 13 Oct 2001 01:57:17 -0700
Message-Id:
From: Hahaha
As ek wil reply op iets wat Frikkie geskryf het, kerm my rekenaar oor HTML
en plain text. Volgens my rekenaar is my "news sending format" wel "plain
text". Waar lê die probleem? ...en geen lae houe nie asb. ;) My rekenaar
is so rukkie terug weer oorgelaai en alles is nie soos dit voorheen was nie.
Graag wil ek weet of hier ook oud stryders is wat nou gaan, gaan vir
Universiteits opleiding. Sien die regering gaan dit borg. Wonder hoeveel die
stryders wat sê hulle het net St.8 gaan dit maak. Ek leer my gat af om om
kop en stert uit te maak in my IT kursus deur die pos. Sien die regering wou
my nie geborg het die dag toe ek klaar gemaak het met skool. Ek moes maar
loop werk het en hard gespaar om my eerste paar jaar te doen.
Tannie jag net tweegatjakkalse, tweegesig-draadsitters,
kewademanne en mense wat op 'n mishoop wil probeer
koning kraai. En mense wat vir tannie sê "jou gat, my
skat."
Tant Hessie, terroris en guerillavegter in
die Derde Vryheidsoorlog.
~~~~~~
En dit na ek my so mooi ingehou het na jou onderrok
reg bo-oor Khayelitsha uitgehang uit? Jou gat, my skat.
Wouter, die onnutsige plaasvarkie, sê tannie moet begin
wharrie. Want hy oorweeg om die skat-deel weg te laat ;-)
daar's die storm verby. 'n Tipiese Hoëveld storm. Die tipe elektriese
strorm wat die Annette's en ander Kapenaars oornag hulle tasse laat
pak en die lang pad terug Kaap toe aandurf.
Vinnig en fel. Soos Pieter Marais se Burgemeesterskap. Ek hoor die
storm nou nog in die verte. Maar ver genoeg dat daar geen gevaar
vir my modem is meer nie. Ek hoor Pieter Marais ook nog in die verte.
Op die ver horisonne - en dan weer klink dit nog verder weg.
Eintlik is dit vreeslik vermetel om 'n mens se naam in dieselfde asem
te noem as die van so 'n vreemde en felle natuurkrag.
Waar gaan ek iets te koop kry, name van winkels. Die dames van die
nuusgroep sal seker weet. Met my meisiekind wat oorsee gaan, soek ons nou
eers klere. Sy gaan Bielefeld toe, in Duitsland en dit word blykbaar lekker
koud daar.
Stil protest!
>
>
Ik snap eigenlijk niet zo wat het nut ervan is om andere posters af te
zeiken,
Ik zie dat in veel nieuwsgroepen. Top posters en mensen die nieuw zijn
,of
zich te veel laten horen, worden geflamed bij het leven.( En eigenlijk
zonder goede reden)
en. ens ens
Why can't we all just get along?
NS.
ek plaas net die stuk om vir julle te wys dat ons nie uniek moet voel
nie!!!