| vyeblaar [boodskap #153511] |
Ma., 09 November 2026 13:55 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27082 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
vyeblaar
Afbreking: vy•e•blaar
Samestelling: vy + -e- + blaar
Selfstandige naamwoord: vyeblaar
Meervoud: vyeblare
Verkleinwoord: vyeblaartjie
Meervoud van verkleining: vyeblaartjies
Betekenis:
• Die blaar van 'n vyeboom (''Ficus' carica), gewoonlik groot, handvormig gelob en grof van tekstuur.
Gebruik:
• Adam en Eva het volgens die Bybel vyeblare gebruik om hulle naaktheid te bedek. [Genesis 3:7]
Sinoniem:
• vyeblad (ongewoon'')
Vertaling:
Engels: fig leaf
Nederlands: vijgenblad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|