Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veldplant
veldplant [boodskap #153512] Ma., 09 November 2026 14:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27082
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
veldplant
Afbreking: veld•plant
Samestelling: veld + plant


Selfstandige naamwoord: veldplant
Meervoud: veldplante
Verkleinwoord: veldplantjie
Meervoud van verkleining: veldplantjies

Betekenis:
• 'n Plant wat wild in die veld groei.

Gebruik:
• Verskeie veldplante word vir medisinale doeleindes gebruik.

Antoniem:
• tuinplant

Hiponiem:
• veldblom
• veldgras

Afgelei:
• veldplantegroei

Vertaling:
Engels: wild plant, veld plant
Nederlands: wilde plant, veldplant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Ma., 09 November 2026 14:01]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: vyeblaar
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Nov. 09 14:34:05 UTC 2026