| velklere [boodskap #153513] |
Ma., 09 November 2026 15:42 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27083 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
velklere
Afbreking: vel•kle•re
Samestelling: vel + klere
Selfstandige naamwoord: velkleed
Meervoud: velklere
Betekenis:
• Klere wat van die velle van diere gemaak is.
Gebruik:
• Daarna het die Here God vir die mens en sy vrou velklere gemaak, en hulle dit aangetrek. [Genesis 3:21]
Vertaling:
Engels: animal-skin clothing, hide clothing
Nederlands: dierenhuidkleding, leren kleding
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|