Nee wat jong, ek heul nie eintlik met enige iemand nie, maar ek vind
dit ook redelik merkwaardig dat ek dit die keer so lank uit gehou het
sonder dat ek iemand moes aanval of aan geval moes word.
Ek verkies dit eintlik om met niemand uit te val nie, so ek beter nou
ophou gesels voor ek iemand onwetend in die gesig vat. Kom ons maak
liewer die wyn oop en luister so bietjie na blues musiek.
net so kort stukkie waaroor dit gaan
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
The idea behind the proposal is that all citizens contribute a
portion of their income to the national retirement fund during
their working years.
All citizens would be entitled to withdraw a minimum pension from
the fund at a set retirement age whether they contributed to the
fund or not.
--
K pluk een van die snare, die hele skaakbord tril. "Grappie" sê sy, en
sit G se pion weer regop. Die swart koningin kyk dadelik in die rigting
van die oorsprong, of daar 'n vliegie vassit. Met haar agt pote sal sy
voor K daar kan wees...
___________________________________________________________
De kwaliteit van zwarte scholen staat vaak ter discussie. Maar of allochtone
kinderen beter onderwijs kunnen krijgen op witte scholen is ook nog maar de
vraag. Trouw volgt de discussie op de voet.
---------------------------------------------------
Miskien kom emmy nou weer terug om die saak te verklaar :-))
Ek het haar al gesien op 'n Nederlandse NG, wie het haar hier gelos????
Seenat kom sit ek
op jou everysunlyf
sonbesekermingsfaktor vyf
losarm skuitery ek
die boggel
van jou fratsgolf
terwyl jy sonvoos proteseer
deinend
tussen lus en rus.
Kriewel kietel kielie
langs jou lende
af
gomlastiek my tong
onder die spanrek van jou speedo
totdat die preutse klein
vaginatjie van jou vleesfluit
oopbek
sopbek
son toe lag.
Jou bulsak peul pers
toe my groen oë
jou ruigtes binnesluip
en kop in die vlei
dors ek bolwang
aan my
purper liefdestuit
oorvloedige kosspuit
onder T-hemp en sonhoed:
bewakers van die sede.
Jy pluk my
sonwit slierte maanhaar
en ek stop die galop
want daar's mense daar
the coast, my dear, is not clear
en jy runnik
en ek gryp die stang
en hol die doltes in!
Agterna prut ek
saad-en-sand-pasta
op die louwarm
van jou naeltjieplato
roer luivinger
tekstuur in die borrels
proe en knik tevree.
Maar -
die gedagte tref my
en ek vra, angstig:
Dink jy
ek is ...
ek is ...
w-w-wellustig?
Ek wil graag tog uitvind of daar ook ander Afrikaanse mense hulle hier
in Edinburgh, Skotland bevind. Mense met wie mens 'n bietjie kan sit
en klets as die vreemdheid vir mens so nou en dan vasdruk. Stuur tog
vir my 'n sein deur as daar sulke siele hier rond is!
Ek was 'n tydjie weg.
Het julle antwoorde gepos wat ek gemis het?
Ek sal dit graag wil lees.
Annette - daar was 'n aantal vrae wat ek gevra het wat jy gese het jy
gaan antwoord. Oor jou beginsels ens.
Riaan - jy het gese jy sal se wat jou politieke beginsels is.
Davie - eki weet teen die tyd al jy wil nie se wat jou politieke
beginsels is nie - maar ek het laas gevra waar ek jou kan kontak. Dis
nou nadat jy gepraat het van hoe dit jou gegrief het dat ek nie vir
iemand wou kontak nie, onthou?
1 Koppie gesnipperde dadels
3/4 koppie kookwater
1 teelepel koeksode
2 eetlepels botter ( Nie margarine nie)
1 koppie suiker ( los bruin of geel)
1 eier
1 1/4 koppie meelblom
4 teelepels bakpoeier
1/4 teelepel sout
1/2 koppie vars okkerneute ( opsioneel) grof gekap.
.
Gooi koeksoda en kookwater oor die dadels en laat afkoel.
Room botter, suiker en eier.
Sif meel, sout en bakpoeier saam.
Meng suikermengsel en meelmengsel om die beurt met dadelmengsel.
Meng deeglik maak liggies.
Voeg neute by.
Bak 20 minute by 180C
Kook water en suiker vir 5 minute en verwyder van stoof.
Voeg smaakmiddels ( vanilla en brandewyn) en botter by.
Sodra sous effens dik word.. giet oor die afgekoelde tert.