Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opslurp
opslurp [boodskap #153515] Ma., 09 November 2026 17:56
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27086
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
opslurp
Afbreking: op•slurp
Samestelling: op + slurp


Werkwoord: slurp op, opslurp
Verlede tyd: het opgeslurp
Teenwoordige deelwoord: opslurpend, opslurpende
Verlede deelwoord: opgeslurpte

Betekenis:
• Om gulsig en hoorbaar te drink.
• Om 'n vloeistof in te suig of te absorbeer.

Gebruik:
• Hy slurp die laaste bietjie koffie in sy beker op.
• Die droë grond het die reënwater opgeslurp.

Sinoniem:
• absorbeer
• insuig
• opdrink
• oplek
• opneem
• opsuig
• verswelg

Afgelei:
• opslurping

Vertaling:
Engels: to slurp up; to absorb, soak up
Nederlands: opslurpen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vlammend
Volgende onderwerp: gerub
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Nov. 09 19:35:17 UTC 2026