Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

All Bearable : Deur CHARL-PIERRE NAUDÉ translated from Afrikaans by RICHARD JÜRGENS

Wo., 14 November 2001 07:56

CHARL-PIERRE NAUDÉ
translated from Afrikaans by RICHARD JÜRGENS

All Bearable

That spring morning will stay with me,
the simultaneous warmth and coolness.
Not so much the previous night --
that I could forget, and maybe she has.
Something was going to happen, it was in the air.
We went to bed together.
That day a protest march was going to happen
and the terror that divided us.
Although I wasn't thinking of it, that evening
Why should I?
I remember stroking her, and half-asleep
she stretched.
Maybe it was too late, and the body-sails were never raised
on our agreeable vineyard water.
Later, on overseas streets,
so I heard, that lovely woman had to
submit to the love of the well of desires with its metallic sounds.
But as I was saying, it's the next morning that I remember.
Something was going to happen, it was in the air.
In the distance two stepped onto a private tennis court...
We barely knew each other, but in that bareness,
from her eyes to mine and back,
a backhand accord was struck between the narrow tramlines.
In gaol later I was so sad
Not for the little children who'd been shot dead,
or an afternoon's self-multiplication
of thirty years in those days of so many others,
nor about the clank of iron on iron,
the slow hands of the clock.
That was all bearable, forgive me.
A deeper melancholy had welled up in me
while the other prisoners sang revolutionary songs:
that girl's tender breasts in the morning wind,
never seen again, pure dandelions,
and a merciless change of season.

Prosa & poësie | 1 kommentaar

Nuus 14/11

Wo., 14 November 2001 05:49

1) Carl Spangenberg, rugbyskeidsregter, het Sondag verdrink. Teenstrydige
berigte: Hy wou nog gaan vir 'n laaste duik, hy het van die boot afgeval. Hy
het gewaai dat hy OK is, iemand het ingeduik om hom te gaan help en self in
die moeilikheid beland.
Die duikeenheid soek nog na hom, maar daar word aanvaar dat hy verdrink het.

2) Dit is vreeslik warm hier in die Kaap - dus gaan die mense in die VSA 'n
vreeslike koue winter hê:))

3) Ons weet alweer nie waar ons Prez ronddwaal nie - ek dink nie hy is in SA
nie:)))

4) Mad Bob Mugabe is nog steeds besig met sy streke.
Hy gaan nie internasionale monitors toelaat by die verkiesing volgende jaar
nie en hy het 'n verdere 1000 blankes gelas om die land binne 3 maande te
verlaat.

5) Ons koerantmense is nou so pessimisties, hulle maak nou al voorbrand dat
ons Sprinbokspan Saterdag teen Italië gaan verloor.

6) Ons sokkerspan het 1 - 0 teen Egipte gewen - blykbaar iets groots:))

Annette

Nuus | 6 kommentare

oproep aan ZA in NL

Di., 13 November 2001 21:23

Vertellen jullie eens het verschil tussen een NL slager en
een ZA. vooral over het verschil van hoe het in de vitrine ligt.
de verscheidenheid en de benamingen..bv weet men wat
blinde vinken of slavinken zijn??

grt emmy

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Sal die plan in die NRSA?

Di., 13 November 2001 14:47

Jammer oor die Engelse plasing van die storie. As jy dit nie wil
lees nie, moet dan nie die moeite doen nie.
~~~~~~~
A man was going up to bed, when his wife told him he'd left the
light on in the garden shed - she could see it from the bedroom
window. But he said that he hadn't been in the shed that day.
He looked for himself, and there were people in the shed,
stealing things.
He rang the police, but they told him that no-one was in his
area, so no-one was available to catch the thieves. He said OK,
hung up, counted to 30 and rang the police again.
"Hello. I just rang you a few seconds ago because there were
people in my shed? Well, you don't have to worry about them now,
I've just shot them all."
Within five minutes there were half a dozen police cars in the
area, an Armed Response unit, the works. Of course, they caught
the burglars red-handed.
One of the policemen said to the man: "I thought you said you'd
shot them!"
He replied "I thought you said there was no-one available!"
--

Veiligheid & wapens | 1 kommentaar

Re: Net Afrikaans?

Di., 13 November 2001 11:03

Sommige mense verstaan nie cross posting nie, of hoe Annette?
Jou beledigende pos staan lewensgroot in die ENGELSE nuusgroep..

Besides hoeveel onse in jou pond?

Mense mag pos in ENIGE taal in ENIGE nuusgroep.
Raak wakker.
Onthou jou beginsel van wat was dit nou weer? Om soet en mooi en op
jou beste maniere met almal te wees.

On Tue, 13 Nov 2001 13:29:20 +0200, "Moira de Swardt" wrote:
>
> Annette wrote in message
>
>> Gaan skryf julle Engelse nonsens, vloekery en beledigings op 'n ander kol.
>> Ons stel geensins belang daarin hier nie.
>> Lees die opskrif van ons naam: Afrikaans -
>> Dit is tog net ordentlikheid en goeie maniere om daardie klein ou feitjie in
>> ag te neem.
>
> Maar u't 'n paar maande terug gese ek kan maar in Engels skryf
> omrede my Afrikaans nie baie vlot is nie. :-)
>
>> Annette
>

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Sakkie? Is dit Jy?

Di., 13 November 2001 08:32

Bly om jou weer te sien - ek het geweet as ons genoeg van toties praat gaan
jy ons hoor;))))
Annette

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

O die donkie

Di., 13 November 2001 08:06

skryf in boodskap news:3BF030BF.98A0865A@home.com...
> Piet Pompdonkie wrote:

>> Piet Poirotdonkie

> Wat van dan weer 'n ou cluetjie?
>
> Hessie Watson

Wel, monkey.dialup dink ek pos van die Kaap af.
En ek dink Tinkerbell pos van die Kaap af, maar sy ontken dit.

Maar anders as ek., lieg monkey.dialup oor ander dinge....
En dis duidelik dat hy 'n aap is;-)
So, who knows?

Piet Holmes

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Sensus en Ek

Di., 13 November 2001 05:04

Gisteraand, oor die pos, 'n sensusvorm gekry om te voltooi.
Die brief is ongedateerd - Net November 2001.

Ek kan die ding voltooi en terugpos in 'n koevert wat ingesluit is, of net
ingooi by die poskantoor - daar is blykbaar doos daar.
Nou kom die eenvoudige vragie by my op - sou dit nie pleinweg gouer en
makliker gewees het om die vorms na al die adresse in die telefoonboek in
die eerste plek uit te pos nie? Dan kon die mense wat betaal is, maar nie
hulle werk behoorlik gedoen het nie, net by die plekke aangeklop het wat nie
'n plakkertjie op gehad het nie?
Vra maar net.
Annette

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

'n Floekkerige rympie

Di., 13 November 2001 04:40

Sommer net na aanleiding van die vloekwoord-berig wat onlangs hier verskyn
het.
;-)

Uit 'n ander perspekfokkentief
Sou so 'n fokken fokkery 'n mens kon grief
Maar dis fokken freeslik humofokkenristies
En sowaar as fok ook uiters ekfokkenspresionisties

Prosa & poësie | 3 kommentare

Adolf Hitler en Whodunnit

Ma., 12 November 2001 20:03

>> "Whodunnit" wrote in message
>> news:9smauh$l2h$1@news8.svr.pol.co.uk...
>> Just thought I would let you guys know that here in the UK

"Sweetpea" wrote in message
> Are you and the other nick in here, "ADOLF HITLER"
> one and the same person?
>
> (See the post "GIVE THE BLACKS POWER YOUR FUCKED".)

Nee Sweetpea, dis klaarblyklik twee verskillende bobbejane

Adolf Hitler pos van Amerika : 168.143.112.8
Verio, Inc. (NET-VRIO-168-143)
8005 South Chester Street
Englewood, CO 80112
US

Whodunnit pos van Engeland:
modem-805.monkey.dialup.pol.co.uk (217.135.211.37)
Planet OnLine Ltd.
+44 1384773000
Energis-Squared
Melbourne St.
Leeds LS2 7PS
United Kingdom

Daardie monkey.dialup is nogal veelseggend
Piet Poirotdonkie

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Bladsye (1834): [ «    827  828  829  830  831  832  833  834  835  836  837  838  839  840  841  842    »]
Tyd nou: Wo. Apr. 29 19:13:45 UTC 2026