Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

'n Snaakse ding....

Vr., 16 November 2001 07:21

...het nou die dag hier by ons tydens 'n vergadering gebeur. Dinge het
redelik warm geraak en "Managemant" het bietjie flack gekry. Dis toe
dat 'n jongerige outjie opstaan en die volgende se: "Mens kan 'n
korporatiewe struktuur met 'n boom vol apies vergelyk. Heel bo is die
hoofaap, net onder hom die 2 IC's en dan laer af die ondergeskiktes
namate die boom wyer word. Die wat van bo af ondertoe kyk sien net
glimlagte, maar die wat van onder af boontoe kyk, sien net poepholle."
Ek hoor hy is glo "ingeroep."

(Dit was in Engels, maar ek het dit spesiaal vir Ta' Hessie vertaal
;))

Terloops, ek sien roekeloos.co.za se nuutste toevoeging tot hulle
Roekelose Woordeboek is dat die Afr vir "asshole" (hoekom
Amerikaans?), plooi-oog is. Klink sagter :-)

Nog 'n terloops: Annette, as jy roekeloos nie ken nie gaan loer
bietjie daar in. Hulle het nogal 'n lekker wynrubriek.

Drom

Koeitjies & kalfies | 20 kommentare

Raai, dis saai gewaai

Vr., 16 November 2001 07:15

skryf in boodskap news:3BF2FCE0.646C5B9@home.com...
> Piet Pompdonkie wrote:
>
>> Antie lyk my jy wil my traai
>> Antie Antie dis tog so fraai
>> Maar voor ek groet en finaal waai
>> Wonder ek wat rym met waai?

>> Piet Spruitdrifdonkie

> Wat de joos?
>
> Tant Hessie Poirot

Antie wonder wat de joos
Amper word sy effe boos
Antie het verkeerd geraai?
Die ding wat rym is maar net saai

Piet Rymdonkie

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Geen gevegdonkie nie

Vr., 16 November 2001 07:15

skryf in boodskap news:3BF3BECF.D1A8DB20@home.com...
>> Tinkerbell wrote:

>> Met 'n liefdesdriehoek sou ek dalk saam kon leef
>> maar hierdie ding trek nou lelik skeef

>> Ons baklei dalk almal oor 'n oom met 'n HOUTkierie
>> ek vra myself watse faait is dit hierrie

> Nee, Tinkerbell, as die Pompdonkie is wie ek dink
> hy is, dan is hy worth fighting for.
> Tant Hessie.

Maar natuurlik Hessie jong
is ek 'n oulike klong
Maar 'n faait is nie wat ek soek
net 'n los geluk om die hoek

Piet Losdonkie

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Die wet van Transvaal ...

Vr., 16 November 2001 05:10

ABSA Internet Diens Verskaffer nie meer gratis vir nie-Absa kliente
ABSA verduidelik dat hul gratis Internet diens sal gratis bly vir Absa
Internet bank lede, maar nie Absa lede het drie maande om 'n nuwe Internet
Diens Verskaffer te kry.

-----

ABSA ISP will charge non customers
ABSA has clarified that their free Internet service will remain free but
that users need to be Absa online banking customers. Non ABSA members will
be given three months to find a new ISP. - http://www.biz-community.com -
16/11/2001.

Support South African Arts and Culture:
Dial-up with Artslink.co.za and save!
128k ISDN now available!
http://www.artslink.co.za
from only R89/month
incl FREE ACEmail.

TJ

--

The South African Arts, Culture and Entertainment Hub

The Arts and Culture Trust of the President Awards:
Electronic Media of the Year in Support of the Arts
Winner 1998, Finalist 1999 and Finalist 2000/1

Arts and Culture Journalist of the Year 2000/1
Mike van Graan's The Cultural Weapon

IAWMD Golden Web Awards May 2001

Support South African Arts and Culture:
Dial-up with Artslink.co.za and save!
http://www.artslink.co.za

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Wapentransaksie - Swart reaksie

Vr., 16 November 2001 05:03

Wat is die reaksie onder voetsool swartes mbt die verslag rakende die
vermeende wapentransaksies-bedrog?

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Toon

Do., 15 November 2001 20:40

Toon Hermans is onlangs overleden ..hij was in hoofdzaak een
conferencier.....in NL heel bekend.
Hij maakte ook liedjes en gedichten.

*****

Als het rouwrumoer rondom jou is verstomd,
de stoet voorbij is, schuifelende voeten,
dan voel ik dat er een diepe stilte komt,
en in die stilte zal ik jou opnieuw ontmoeten.
En telkens weer zal ik je tegenkomen,
we zeggen veel te gauw, het is voorbij,
Hij heeft alleen je lichaam weggenomen,
niet wie je was, en ook niet wat je zei.
Ik zal nog altijd grapjes met je maken,
we zullen samen door het stille landschap gaan,
nu je mijn handen niet meer aan kunt raken,
raak je mijn hart nog duidelijker aan.

- Toon Hermans -

*******************
Sterven doe je niet ineens
maar af en toe 'n beetje
En alle beetjes die je stierf
't is vreemd, maar die vergeet je
Het is je dikwijls zelfs ontgaan
je zegt ik ben wat moe
Maar op 'n keer dan ben je aan
je allerlaatste beetje toe

- Toon Hermans -

*************************
Een van de teksten zijn liedjes de melodie helaas niet
==================
Mijn liefdesliedje is gemaakt
Van lachjes die jij lacht
Van warme broodjes bij ‘t ontbijt
En kleine stukjes nacht
Van stiekem zitten kijken,
Ik naar jou en jij naar mij
En van de appels op de tafelsprei
Vier maten glimlach,
Vier maten droef
Vier maten sofa,
Vier maten poef
Vier maten blij zijn
En vier maten rouw
Dat is m’n liedje voor jou
Mijn liefdesliedje is gemaakt
Van schemerlicht en zon
Van kussens, warme dekens
In een ligstoel op bet balkon
Van kleine lieve woordjes
Die geen ander ooit zo zei
En van de appels op de tafelsprei
Vier maten winter,
Vier maten warm
Vier maten rijk zijn,
Vier maten arm
Vier maten mistig,
En vier maten blauw
Dat is m’n liedje voor jou
Mijn liefdesliedje is gemaakt
Van kleine stukjes zoen
En van papieren vliegers,
Kinderstemmen in het groen
Van bladeren van september
En een sterrennacht in mei
En van de appels op de tafelsprei
Vier maten heide,
Vier maten kust
Vier maten forto,
Vier maten rust
Acht maten liefste,
Vergeef het me nou...
Dat is m’n liedje voor jou...

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Daar oorkant die spruit

Wo., 14 November 2001 22:56

skryf in boodskap news:3BF2C286.13DEA8D7@home.com...
> Daar oorkant die spruit staan 'n mooi pompdonkie,
> hoe sal ek maak om daar te kom.
> Dis te ver om te loop, dis te na om te ry.
> Hoe sal ek maak om die pompdonkie te kry.
>
> Dis nie myne nie, dis nie joune nie
> dis annerman se goed wat ons oor stry.
> Dis nie myne nie, dis nie joune nie,
> dis annerman se goed wat ons oor stry.
> Tant Hessie Callas

Soos jy dit stel is dit baie sêd
Maar tog is dit nie so erg b�d
Die donkie se hart is baie groot
Al skop hy al die jong mans dood

Jy sê "hoe sal ek maak om daar te kom"
En ek weet jy is ook glad nie dom
Maar "kom" kan nogal baie sê
Dit hang net af wat jy wil hê

Antie lyk my jy wil my traai
Antie Antie dis tog so fraai
Maar voor ek groet en finaal waai
Wonder ek wat rym met waai?

Piet Spruitdrifdonkie

Koeitjies & kalfies | 64 kommentare

Movies

Wo., 14 November 2001 20:57

Ek het toe vanaand Moulin Rouge gaan kyk en ek was nog nooit voorheen se
beïndruk deur 'n movie soos die een nie. Dit was vir my ontstellend mooi!
Ek voel goed oor die twee pond wat ek gespandeer het, het baie goeie waarde
vir my geld gekry. Die enigste fout wat ek gemaak het was om dit sonder my
wederhelf te gaan kyk, toe het ek nie 'n skouer om op te huil nie en moes
toe maar die trane afsluk!

Koeitjies & kalfies | 41 kommentare

Die Dapper Muis

Wo., 14 November 2001 10:18

Ek's 'n Dapper muis
Kyk hoe stap ek deur hierdie Huis
Met my knopkiere galant oor my skouer
En my houdinkie kordaat , sodat ek gouer
die engelse hoofskrif-opskrifpraters kan kry
om met dubbelposte van ons weg te bly.
.Annette

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

CNF

Wo., 14 November 2001 09:19

VERGADERING

15 November 2001 om 19:00
Despatch Stadsaal

Genl. Piet Muller
mul...@freemail.absa.co.za

Sent: Tuesday, November 13, 2001 3:28 PM
Subject: CNF

(English version further down in message)



Geagte Vriend / Vriendin



Die Christelike Nasionale Forum (CNF)



Ons stel jou hiermee bekend aan ons organisasie. Miskien wil jy deel word daarvan. Maak gerus kontak met ons en word deel van die oplossing van ons land se vele uitdagings.



Ons kontakbesonderhede is as volg:



Tel. 012 329 1408 Faks. 012 329 1229


E-Pos: in...@cnf.org.za
Webblad: http://www.cnf.org.za




WAT IS DIE CNF?



'n Forum wat hom daarvoor beywer dat Afrikaners en diegene wat hulle met sy strewes identifiseer in 'n effektiewe politieke beweging saamgesnoer word.



UITGANGSPUNTE



Die uitdaging om weer met trots en selfrespek ons
deurslaggewende rol in Suid-Afrika te speel



Ø Ons onderwerp ons aan die Oppergesag van God. Met die Bybel as norm is ons verbind tot Christelike waardes en godsdiensvryheid.



Ø Ons stel "Suid-Afrika eerste" en wil saam met alle Suid-Afrikaners van Suid-Afrika 'n sukses maak.



Ø Ons beskou die erkenning, bemagtiging en ontwikkeling van elke kultuurgemeenskap in Suid-Afrika as die vernaamste voorwaarde vir samewerking, harmonie en onderlinge goeie verhoudinge in die land.



DOELSTELLINGS



Om van Suid-Afrika 'n beter land vir alle

gemeenskappe te maak, beywer ons ons vir:

C

q 'n Vrye ekonomie en 'n sterk en voorspoedige Suid-Afrika.



q 'n Veilige Suid-Afrika met hoë morele en sedelike waardes.



q Die bemagtiging van volke en minderhede op alle lewensterreine.



q Die beskerming van die gesin en die burgerlike samelewing.



q Die vryheid van assosiasie.



q 'n Onpartydige en onafhanklike regbank.



q Die beskerming van ons natuur,ons erfenis en ons hulpbronne.



q Die afwenteling van gesag na gemeenskappe.







Om pessimisme, uitsigloosheid en die uitstroom proffessionele Suid-Afrikaners na die buiteland te stop, bestry ons:

D

§ Werkloosheid en armoede onder alle gemeenskappe.



§ Misdaad, korrupsie, wetteloosheid en sedelike verval.



§ Diskriminasie waardeur enige persoon of groep benadeel word.



§ Sentralisme en staatsoorheersing van burgerlike instellings.



§ Ontmagtiging van minderhede deur meerderheidsoorheersing.



§ Sosialistiese beleidsrigtings.



Om beheer te kry oor sake wat jou direk raak, streef ons na:


&




'N GRONDWET MET..



Þ Inspraak van minderhede op alle vlakke van regering;



Þ Eie gesagsinstellings vir volke en minderhede;



Þ 'n Akte vir Groepsregte, insluitend die reg op selfbeskikking;



Þ 'n Senaat waarin kultuurgemeenskappe verteenwoordig word;



Þ 'n Sonsondergangsklousule vir regstellende aksie.





Vat hande oor ou politieke grense heen en werk saam aan.


x




'N 'N POLITIEKE PARTY WAT:





v Toekomsgerig, dinamies en positief sal wees;



v Sal werk vir die regte en belange van minderhede, in besonder die Afrikaner;



v Lidmaatskap sal bied aan almal wat sy ideale en doelstellings onderskryf;



v Die regering sterk sal kritiseer en teenstaan waar hy verkeerd optree;



v Tog ook opbouend oplossings aan die hand sal doen en bevorder;



v Saam sal werk met partye uit ander volke wat ons beginsels deel, en so...



v 'n Magsblok sal vestig om die regering demokraties te kan oorneem;



v ALMAL WAT UIT INNERLIKE OORTUIGING BY MEKAAR

HOORT MOET VERENIG OM VAN SA 'n SUKSES TE MAAK.







Met beste wense



Conrad Beyers



Dagbestuurslid : Media en bemarking



~ ~ ~ ~ ~ ~



Dear Friend



The Christian National Forum (CNF)



We hereby introduce to you our organization. Perhaps you are interested to become part of it. We invite you to contact us and to become part of the solution of the many challenges of our country.



Our contact details are as follows:



Tel. 012 329 1408 Fax. 012 329 1229


E-mail: in...@cnf.org.za
Web page: http://www.cnf.org.za


WHAT IS THE CNF?



It is a Forum that strives for the unification of Afrikaners and those that identify themselves with their ideals in an effective political movement.

PREMISES



The challenge to once again play a decisive role in South Africa with pride, self-respect and enthusiasm



Ø We submit ourselves to the supreme authority of God. With the Bible as our norm we are committed to Christian values and religious freedom



Ø We put 'South Africa first' and together with all South Africans, want to make South Africa a successful country.



Ø We note the acknowledgement, empowerment and development of each cultural community in South Africa as prerequisite for co-operation, harmony and mutual good relations in the country.



OBJECTIVES



To make South Africa a country in which all communities can thrive, where we can live and work peacefully and provide for our families with pride, we strive for:

§ C


A free economy and a strong and prosperous South Africa.



§ A safe South Africa with high moral values.



§ The empowerment of nations and minorities in all walks of life.



§ The protection of the family and the civil community.



§ The freedom of association.



§ An impartial and fair judicial system.



§ The protection of our nature, our heritage and natural resources.



§ The devolution of power to communities.



§ Schools that subscribe to our norms, ethos, curriculum and character.





To end a pessimistic outlook, lack of vision, and the exodus of skilled people from South African, we combat:


D




§ Joblessness and poverty among all communities.



§ Crime, corruption, lawlessness and moral decline.



§ Discrimination that wrongs any person or group.



§ Centralism and state domination of civil institutions.



§ Disempowerment of minorities through majority domination.



§ Socialist policies.



§ Ideological conditioning of our children and our youth.





Regards



Conrad Beyers



Executive Council : Media and marketing



Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1834): [ «    826  827  828  829  830  831  832  833  834  835  836  837  838  839  840  841    »]
Tyd nou: Wo. Apr. 29 17:58:56 UTC 2026