Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boklam
boklam [boodskap #153569] So., 15 November 2026 09:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27144
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
boklam
Afbreking: bok•lam
Samestelling: bok + lam


Selfstandige naamwoord: boklam, boklammer
Meervoud: boklamme, boklammers
Verkleinwoord: boklammetjie
Meervoud van verkleining: boklammetjies

Betekenis:
• 'n Jong bok.

Gebruik:
• Maar sy broers het 'n boklam geslag en die klere van Josef gevat en in die bloed gedoop. [Genesis 37:31]

Wisselvorm:
• boklammer

Vertaling:
Engels:  goat kid
Nederlands: geitenlam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bloedfamilie
Volgende onderwerp: rouklere
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Nov. 15 13:33:06 UTC 2026