| boklam [boodskap #153569] |
So., 15 November 2026 09:49 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27144 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
boklam
Afbreking: bok•lam
Samestelling: bok + lam
Selfstandige naamwoord: boklam, boklammer
Meervoud: boklamme, boklammers
Verkleinwoord: boklammetjie
Meervoud van verkleining: boklammetjies
Betekenis:
• 'n Jong bok.
Gebruik:
• Maar sy broers het 'n boklam geslag en die klere van Josef gevat en in die bloed gedoop. [Genesis 37:31]
Wisselvorm:
• boklammer
Vertaling:
Engels: goat kid
Nederlands: geitenlam
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|