| bloedfamilie [boodskap #153568] |
So., 15 November 2026 09:42 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27140 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
bloedfamilie
Afbreking: bloed•fa•mi•lie
Samestelling: bloed + familie
Selfstandige naamwoord: bloedfamilie
Meervoud: bloedfamilies
Betekenis:
• Mense met dieselfde voorouers wat deur hulle bloedverwantskap aan mekaar verbind is.
Gebruik:
• Ons moenie sy lewe neem nie, hy is ons broer, hy is bloedfamilie. [Genesis 37:22]
Sinoniem:
• bloedverwant
Vertaling:
Engels: blood relatives
Nederlands: bloedverwanten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So., 15 November 2026 09:43] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|