Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » 'n Floekkerige rympie
'n Floekkerige rympie [boodskap #53301] Di, 13 November 2001 04:40 na volgende boodskap
Kinky  is tans af-lyn  Kinky
Boodskappe: 23
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
Sommer net na aanleiding van die vloekwoord-berig wat onlangs hier verskyn
het.
;-)

Uit 'n ander perspekfokkentief
Sou so 'n fokken fokkery 'n mens kon grief
Maar dis fokken freeslik humofokkenristies
En sowaar as fok ook uiters ekfokkenspresionisties
Re: 'n Floekkerige rympie [boodskap #53397 is 'n antwoord op boodskap #53301] Wo, 14 November 2001 11:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kinky, dit was nou Freeslik snaaks en baie oulik:)
Het jy dit alles self uitgedink?
Stuur tog daardie nuwe woorde vir voetlleuce - hy is mos volgens Gloudina 'n
taalman:)

Annette

Kinky wrote in message
news:9sq85u$7oe$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Sommer net na aanleiding van die vloekwoord-berig wat onlangs hier verskyn
> het.
> ;-)
>
> Uit 'n ander perspekfokkentief
> Sou so 'n fokken fokkery 'n mens kon grief
> Maar dis fokken freeslik humofokkenristies
> En sowaar as fok ook uiters ekfokkenspresionisties
Re: 'n Floekkerige rympie [boodskap #53433 is 'n antwoord op boodskap #53397] Do, 15 November 2001 02:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Kinky, dit was nou Freeslik snaaks en baie oulik:)
> Het jy dit alles self uitgedink?
> Stuur tog daardie nuwe woorde vir voetlleuce - hy is mos volgens Gloudina 'n
> taalman:)
>
> Annette

Kinky: Nee, nie my eie werk nie. Maar die man in my lewe het gesê
as ek dit ooit vir iemand wys, sal hy ontken dat hy dit geskryf het!
:-)) Ek het daai lang vloekstuk vir hom gestuur en toe hierdie rympie
in antwoord gekry.
;-))
Re: 'n Floekkerige rympie [boodskap #53445 is 'n antwoord op boodskap #53433] Do, 15 November 2001 09:51 Na vorige boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Kinky: die man in my lewe het gesê as ek dit ooit vir iemand
> wys, sal hy ontken dat hy dit geskryf het! :-))

PP
Jy moenie ons geheime so uitlap nie!!!
Vorige onderwerp: "Son op jou tong" deur CHARL DURAND
Volgende onderwerp: "Die Brommer" deur CHARL-PIERRE NAUDE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 18:14:26 MGT 2024