Is daar nie wetgewing wat se dat politieke partye binne n sekere tyd hulle
plakkate moet verwyder nie.As n mens in die Kaap rondry sien n mens nog oral
ANC plakkate.
Dit bleik duidelik dat hulle dink hulle is bo die wet en dat hulle kan doen
wat hulle wil.Ek moet se dit stel n baie goeie voorbeeld.As die ANC hulle
gat afvee aan so n klein wet gaan hulle beslis nie steur aan meer erenstige
wette nie.
Dit kan n mens duidelik daagliks sien . Hulle verander die wette of "side
step" wette om hulle self te pas.
God bestaan nie, het hy gesê. God ontstaan. En dis waar. Die hemel bestaan
nie. Dit ontstaan uit kleur en klank.
Die lig was sag. So noordelik sesuur sag. Die spierwit ganse het langs die
vyver geloop en skree. Die ses spierwit ganse, die twee ingeteelde bruinwit
ganse en die een gekortwiekte bruin wildegans.
Oor die ronde tafel was daar 'n bottelgroen tafeldoek en die drie
plaatkoekies wat saam met die bietjie tee oorgebly het, het die gevlekte
goudbruin kleur van ryp piesangs gehad.
Sy oë was bruin en dromerig van die klanke wat by die huis uitgekom het.
Musiek behoort vir mense soos hy geskryf te word. Miskien word dit. Die
stemme was donker. 'n Ligte eilanddonker mansstem en 'n ryk afrikadonker
vrouestem.
Malaika, nakupenda malaika...het die man gesing. Angel, I love you. What
should I do. I am defeated by wealth. I don't have any. En dan het die
vrouestem bygekom. Pesa zasumbua roho yangu. Money is troubling my soul.
Op so'n manier dat hy moes vra: Hoe kan sy dit doen...?
Herfsdrade het in die lae lig geblink en die spinnekoppies het so alles met
mekaar verweef.
Ek wil net graag weet hoe die Windows millenium is. Ek het dit gekoop en nou
het ek gehoor dat ek dit nie moet laai nie aangesien daar nog baie "bugs" op
is. Sal dit wardeer as iemand my kan laat weet of dit so is
Ek het al baie 'n skaap op die spit gaar gemaak, maar ek wil volgende keer
'n speen varkie probeer. Ek weet egter nie watter marinade om te gebruik om
die vark voor die tyd mee in te spuit nie.
Ek wil nie graag iets probeer soos konfyt of blatjan nie want dit brand baie
vinnig vas en dan lyk die vark verkool van buite af maar is in werklikheid
nog rou binne.
As iemand hier dalk vir my 'n resep het of voorstelle sal ek dit opreg
waardeer.
Weet nie hoeveel van julle op die http://www.koeksuster.com site kom
nie. Vir dié wie nie daar gaan kyk nie, 'n beriggie van onse vriend,
phatti. Dog julle sou dit wou sien... (Miskien moet iemand 'n hint aan
gloudsie deurgee, ek en sy gesels mos nie eintlik nie).
> Ja, ek het daardie posting al gesien. Nogals mal.
Net ter inligting, dit gaan oor daai lang "Ek is jammer" post van
Frik(kie) nou die dag...
> Elk geval, die nuusgroep van oorsprong (soc.
> culture.south-africa.afrikaans) is sommer 'n kakhuis.
Almal met goeie stoelgang gaan een keer 'n dag kakhuis toe!!! (Party nóg
meer) Die feit dat jy F se post gesien het beaam dat jy ook soms "nood"
het!
> Ek probeer almal daar aspris uitfreak. Elk geval,
Probeer weer... Jy's net bo gloudsie in my killfile! ék die naaste wat
jy aan "bo Gloudina" sal kom, want ek glo nie eers sê is sê desprit nie!
> daars 'n antie daar, Gloudina Bauwer (@Home),
> wat sommer 'n regte ou bokballas is. Almal haat haar.
Nie almal nie, haar posts bly oppop agv al die mense wat tog met haar
gesels... "Bokballas"! Vir iemand wie sukkel om Afrikaans te praat is jy
nogals kreatief, hoor!
> Ek wens ek kon haar met my 9mm CZ75 skiet, maar
> ek moes die ding verkoop toe ek die pad gevat het.
> Dit het nogals my hart gebreek toe ek my kettie moes
> verkoop, ek wens ek het dit nooit gedoen nie.
Kyk wêreld, en sien ons mentaliteit! Jy't so pas reggekry om my uit te
freak!
Moenie moeite doen om te antwoord nie, ek lees jou nie!
Is daar enige Plaas Boere, in die Piet Plessis, Toska area wat boer met mielies en koring wat kan help.
Ek wil meer weet van besproeing in die areas waar die water sterk is.
Laat weet asb
Ronnie Lancaster.
> Wooden Bowl
>> A frail old man went to live with his son, daughter-in-law, and
>> four-year
>> grandson. The old man's hands trembled, his eyesight was blurred, and
>> his
>> step faltered. The family ate together at the table. But the elderly
>> grandfather's shaky hands and failing sight made eating difficult. Peas
>> rolled off his spoon onto the floor. When he grasped the glass, milk
>> spilled
>> on the tablecloth. The son and daughter-in-law became irritated with the
>> mess. "We must do something about Grandfather," said the son. "I've had
>> enough of his spilled milk, noisy eating, and food on the floor."
>> So the husband and wife set a small table in the corner. There,
>> Grandfather
>> ate alone while the rest of the family enjoyed dinner. Since Grandfather
>> had
>> broken a dish or two, his food was served in a wooden bowl. When the
>> family
>> glanced in Grandfather's direction, sometime he had a tear in his eye as
>> he
>> sat alone.
>> Still, the only words the couple had for him were sharp admonitions when
>> he
>> dropped a fork or spilled food.
>> The four-year-old watched it all in silence. One evening before supper,
>> the
>> father noticed his son playing with wood scraps on the floor. He asked
>> the
>> child sweetly, "What are you making?" Just as sweetly, the boy
>> responded,
>> "Oh, I am making a little bowl for you and Mama to eat your food when I
>> grow
>> up." The four-year-old smiled and went back to work.
>> The words so struck the parents that they were speechless. Then tears
>> started to stream down their cheeks. Though no word was spoken, both
>> knew
>> what must be done. That evening the husband took Grandfather's hand and
>> gently led him back to the family table. For the remainder of his days
>> he
>> ate every meal with the family. And for some reason, neither husband nor
>> wife seemed to care any longer when a fork was dropped, milk spilled, or
>> the
>> tablecloth soiled.
>> Children are remarkably perceptive. Their eyes ever observe, their ears
>> ever
>> listen, and their minds ever process the messages they absorb. If they
>> see
>> us patiently provide a happy home atmosphere for family members, they
>> will
>> imitate that attitude for the rest of their lives. The wise parent
>> realizes
>> that every day the building blocks are being laid for the child's
>> future.
>> Let's be wise builders and role models.
>> Lord, we ask not that you move the mountains, but that You give us the
>> strength to climb. "Life is about people connecting with people, and
>> making
>> a positive difference" Take care of yourself, ... and those you love,
>> ...
>> today, and everyday!
>> On a positive note, I've learned that, no matter what happens how bad it
>> seems today, life does go on, and it will be better tomorrow.
>> I've learned that you can tell a lot about a person by the way he/she
>> handles three things: a rainy day, lost luggage, and tangled Christmas
>> tree
>> lights.
>> I've learned that, regardless of your relationship with your parents,
>> you'll
>> miss them when they're gone from your life.
>> I've learned that making a "living" is not the same thing as making a
>> "life."
>> I've learned that life sometimes gives you a second chance.
>> I've learned that you shouldn't go through life with a catcher's mitt on
>> both hands. You need to be able to throw something back.
>> I've learned that if you pursue happiness, it will elude you. But, if
>> you
>> focus on your family, your friends, the needs of others, your work and
>> doing
>> the very best you can, happiness will find you.
>> I've learned that whenever I decide something with an open heart, I
>> usually
>> make the right decision.
>> I've learned that even when I have pains, I don't have to be one.
>> I've learned that every day, you should reach out and touch someone.
>> People
>> love that human touch - holding hands, a warm hug, or just a friendly
>> pat on
>> the back.
>> I've learned that I still have a lot to learn I've learned that you
>> should
>> pass this on to everyone you care about. I just did. Sometimes they just
>> need a little something to make them smile.
>> People will forget what you said ... people will forget what you did but
>> people will never forget how you made them feel.
>>
Ek gaan (vir die eerste keer in my lewe) seremonie monster op 'n troue wees.
Ek ken wel baie grappe maar nie die tipe wat ek op 'n troue kan oor vertel
nie :o)
As daar iemand is wat vir my een of twee goeie Afrikaanse grappies kan
stuur, sal ek baie bly wees.