Alles pyn. Wat nie pyn nie, werk nie.
Die glinster in jou oog is die sonlig op jou dubbellens bril.
Jy voel soos die oggend daarna, maar jy was nerens nie.
In jou afspraakboek begin al die name met Dr.
Jy raak uitasem van kaartspeel.
Jou kinders begin vir jou middeljarig lyk.
Jy sluit aan by 'n gimnasium, maar jy gaan nooit.
Jy ken al die antwoorde, maar niemand vra jou nie.
Jy sien uit na 'n vervelige aand.
Jy het 'n bril nodig om joune te soek.
Jy skakel die lig af om te bespaar; nie omdat jy romanties raak nie.
Jou neus loop, maar jou bene wil nie.
Jou rug gaan meer uit as jy.
Jou huis raak te groot en jou medisyne kas te klein.
Jy vat 'n lekker hap aan 'n biefstuk en jou tande bly daar.
Jou verjaardagkoek sak inmekaar onder die gewig van al die kersies.
Danksy jou kan ek ook weer die NG geniet :-)!!! Ek het jou raad gevolg
en Gravity gedownload. Enigste pyn is dat ek dit nou net vir 30 dae kan
gebruik. (Wonder of daar iemand is op dié NG met 'n crack!!!???)
Nou kan ek ook al julle hoedeny's lees. Maar nou wonder ek hoekom mens
op 'n nuusgroep wil post op 'n manier wat almal nie kan lees nie...?
Mens wil tog met almal daarbuite praat, anders email jy jou buddies tog
net gewoon? Miskien kan jy dit aan ons uitlê, siende dat jy dit ook
gebruik het...
Ivm die misverstand, sorry, ek het dit heeltemal verkeerd om gelees.
Jaybee wrote in message
:To the fellows on :
:alt tasteless jokes,
:soc.culture.south-africa,
:za.humour,
:za.politics.
-----------------------knip----------------
:Please boys, before you click that Send icon on your messages, remove the
:two "culture" groups from your address line. A lot of people will consider
:it most courteous of you.
:
:Thanking you in anticipation.
:JB
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
JB ek stem 100% saam met jou, en waardeer jou oproep tot
geen x-postings nie, maar watter 2 kultuurgroepe praat jy
van?
Ek weet net van die Afrikaanse een.
Is dit nie snaaks dat daar nie 'n kultuur groep vir
Engelssprekendes is nie?
Het hulle nie kultuur nie of wat? *염
--
Km ons skryf 'n brief aan nuwe President Bush en vertel hom wat hier in
Suider-Afrika aangaan - slegs boere wat hier bly moet voorstelle maak...
Byvoorbeel:
1. Plaasmoorde - hier en in Zimbabwe.
2. ?
3. ?