Ikzelf ben 48 yrs van Belgie en zoek correspondent in Zuid Africa.
heb reeds 2 maal bezoek gebracht aan Zuid Africa en vind dit een prachtig
land en vriendelijke mensen,
"Anil Vayper" skryf in boodskap news:3A3A8CEC.41705163@yahoo.com...
> Cleopatra wrote:
>> If anyone can help me trace this person, I would be grateful, because I
>> would like to open a criminal investigation with the South African Police
>> Services.
> So someone wants to kill your sorry ass?
> You should have forwarded it to za-public-services.announce.
> If you get killed, can I post your corpse photos to usenet?????
If I get killed, my brother and friends will track down my killers, and
torture them to death over a period of 72 hours, with blood transfusions to
ensure they do not die too soon... of course the blood will be monkey blood,
but who cares...
Then they will monitor usenet for disparaging remarks made by arseholes like
you and deliver the same to you...
Could one of you guys translate the following into Afrikaans for me please ?
************
"Haven't seen you around for a couple of days. I hope everything is OK. I am
spending the weekend going to various Christmas parties here, but I have
Monday off from work, so maybe I'll see you around then. If you've got the
time, I'll call and say hi."
************
Wat doen die NETSH command in Windows2000 kan enige iemand my miskine
sê. Dit lyk amper of dit connect aan 'n remote stasie en dan is daar 'n
hele paar commands wat 'n mens kan gebruik. Cleo of Mel weet jy miskien.
Groete
DA
Crittendon`s 14th application of Murphy`s First Law:
You cannot successfully determine beforehand which
side of the bread to butter.
Dit is besonders intelligent van jou om gepubliseerde en algemeen bekende
metodes te gebruik om verskillende persone te probeer wees.
Nou dat jy bewondering gekry het vir jou briljante kopieeraktiwiteit, wil jy
miskien nog meer metodes gaan soek in die gepubliseerde hacking websites
waarop jy jouself kan amuseer.
Dan weer - miskien moet jy maar liewers op Alt.2600.hackers gaan spog met
jou onbetwisbare superieure intellek en kyk hoe hulle vir jou lag.
Word groot
-Gideon-
"Musketier" skryf in boodskap news:NI0OKMNS36875.4894097222@frog.nyarlatheotep.org...
> Vir Nude Raider en No-user ,
>
> Die 3 van ons moet bymekaar kom. Dit was 'n interessante ondervinding to
> dusver. Ek hoef seker nie te verduidelik nie? Wat dink julle is die kans
> dat IEMAND gaan dink dat ek met myself praat hier?
>
Ek het nog nooit juis saamgestem met Mad Max du Preez se uitlatings nie,
maar met sy jongste een "Ek teken g'n niks meer" by http://www.news24.co.za/Die_Burger/Forum/0,1785,4-908_954900 ,00.html
kan ek my nogal self assosieer.
Dit is nou na aanleiding van die Krog-Burton-Niehaus belydenisskrif.....
Nadat ek gesien het dat randeiers soos Wilhelm ("Mnr Melanie") Verwoerd,
Sampie Terreblanche, Jannie Momberg, die Krog-Burton-Niehaus trio en die
spul Rugby-Springbokke ook geteken het (laasgenoemde glo darem 'n
afgewaterde weergawe wat selfs deur die nie-wit bokke onderteken is!!!),
het ek maar besluit: dankie, maar nee dankie. Vir 'n verandering staam
ek saam met Mad Max.
Ek is seker daarvan dat Mel, Cleopatra, RamSys en kie almal 'n klomp skool
laaities is wat te donners lelik is om 'n girl te kry om die vakansie by te
gaan kuier. Nou sit hulle die hele vakansie hier en cross postings doen. Hel
dit moet boring wees
Shame boys, ons weet dit is maar moeilik op die ouderdom waar hulle nou in
is, die hormone is omgekrap en as gevolg daarvan is die gesigies so vol
puisies dat jy nie by die huis kan / wil uitkom voor 22:00 nie want anders
spot almal julle.
En omdat jy nie gedurende die dag kan / wil uitkom nie kan jy ook nie eers
'n ou vakansie werkie kry nie, so julle is nog 'n klomp arm gatte ook
Danielle Jackson wrote in message ...
> Het gewonder of Knopgat en Krokkie dieselfde persoon is?
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----