Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Re: Ek soek musiek - vir die jongeres onder ons

So., 07 Januarie 2001 22:22

So gepraat van Suid-Afrikaanse musieksmake.
Ek was in Desember vir twee weke in S.A. . . . Jhb, Pta en Kaapstad. Ek
het by n hele
paar Musica's geshop, en die verskeidenheid musiek wat verkoop word is maar
swak Baie
hip hop, rap en R & B, dan n klomp spul van Tom Jones, The Bee Gee's, Barry
Manilow
en al daardie aaklige geraas. Kan jy glo dat dit nou wyd en syd verkoop
word daar?
Praat van droogte! Dan natuurlik Charlotte Church, Enya, en Andreas
Botchelli
(sp?) ens, ons kon niks kry om te koop en saam te bring nie. My dogter het
n CD
gekoop van die Nude Springbok Girls (of so iets), maar dit is maar flou.

Ek dink mens word beinvloed deur die mense om jou se musiek. Ek hou nogal
van
baie van my kinders se musiek, bv. Moby, Travis, Wallflowers, Nirvana, Sade
en ja, selfs van Madonna se musiek, sy het n baie mooi stem. Ek luister
baie na
klassieke musiek, blues (Etta James), classic rock en ook Ierse musiek, baie
wyd,
maar kan nie Country musiek baie verdra nie, dit is te twangy, en die
lirieke is
darem so corny.

pop

:-)
> Hoe lyk die musiekwereld deesdae in SA? Is daar enige nuwe groepe wat
> goed is?
>
>
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----

Koeitjies & kalfies | 17 kommentare

Re – Verhoogde bydraes vir 2001 asb.

So., 07 Januarie 2001 21:46

Die volgende bydrae kan Maandag aand - 8/1/2001 - verwag word. Jammer
vir die oponthoud.

By voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Hoop dit help.
Saam vir 'n beter toekoms.
Een vir almal en Almal vir een.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Tollgates in Cape Town

So., 07 Januarie 2001 16:40

On Sun, 07 Jan 2001 09:42:17 GMT, Spri...@eudoramail.com (S) wrote:

> Tollgates in Cape Town
> --------------------------------------

> If you ever are in need of the services of a top class Cape Town
> tourguide then please visit my website at:
>
> From Selwyn Davidowitz
>
> ALL THE WAY FROM TABLE MOUNTAIN CITY
> IN THE BEAUTIFUL NEW RSA.
>
> ______________:~:_
> .^. / \ _
> / \ / CAPE TOWN \ [ \___
> / \/
>
>
> http://www.ilovecapetown.com
>
> http://www.abafrica.com
>
>

Kan julle glo dat, oor die sekuriteitsaspek in SA sê die man die
volgende woorde:
quote:
Thus in summarizing all we can say is that if your attitude is such
that you are prepared to accept the usual risks associated with
foreign travel when you venture to any country, then there should be
no reason that concern about your safety should deter you from coming
to see the marvels of South Africa!

Maw volgens hulle is SA glad nie gevaarliker as 'n beskaafde land nie.

$2700 per persoon (wat deel!) vir 14 dae... En dit is dollars wat
omgesit word in rande. Goeie alternatief vir loopbaanverandering!

DD

Koeitjies & kalfies | 9 kommentare

Ou Baas

So., 07 Januarie 2001 09:25

Die disting wordt al grooter en grooter,
vol kerrie en rys.

Hoe mooi is die berge,
net soos kerrie en rys.

O, die disting. O die disting is 'n wonderlike ding,
net soos 'n groot kerrie pot.

"Gee my 'n kerrie" skree die boomelaar,
"Gee my 'n doppie" skree hy al weer.

En almal se,
Die disting is 'n wonderlikke ding.

Oubaas....1842

Koeitjies & kalfies | 15 kommentare

Re: Ek is ........

Sa., 06 Januarie 2001 18:31

Danielle wrote in message ...

Net 15
:hoor, nie 16 of 17 nie - FYFTIEN!! :-))
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Met die spelling van FYFTIEN (15) twyfel ekke of jy 'n
'joppie' innie Erasmus sal kry ....... ;-)
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

-- Smile, :-) it adds to your face value --
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Re: Fingers se speech

Sa., 06 Januarie 2001 17:32

Mmmmm.... sien wat jy bedoel toe jy sê 'eintlik nie Moslem'.
Heel interessante site. Interessant in 'n negatiewe opset natuurlik
maar interessant in die opsig dat ek 'n paar dinge daar raakgesien het
wat ek nie geweet het nie.

As voorbeeld het 'n joodse vriend (met 'n doktoraal in 'n geologiese
rigting) eendag vir my gesê dat die otordokse joodse geloof (ek
aanvaar dat hy praat van Judaisme) en die moslem geloof die naaste
twee gelowe aan mekaar is. (hier is dit ook, net
interessantheidshalwe, ook noembaar dat baie mense praat van die
mohamedaanse geloof en dan steeds van moslems praat omdat daar geen
mohamedaanse geloof bestaan nie). Én hier bewys die site die teendeel!

' “You are the best nation ever raised up for mankind, you enjoin the
good and forbid the evil, and you believe in Allah.” [TMQ Ale-Imran:
110] Ek haal dié deel aan daaruit as bewys dat die blommetjies en
die frikkies glo dat ander stamme is die uitverkorenes. Daar is van my
en jou landsgenote wat predik dat ons jode is. Dié klomp sę nou weer
hulle is die beste. En hulle besef nie hoe klein ons werklik is nie.
Dawid het in die Psalms gesę (iets soos) "wie is ék, nietige mens, dat
U aan my dink?"

mmm so, swartes is nie noodwendig hoi poloi nie.

Die Davie Ou

On Fri, 05 Jan 2001 18:13:46 -0500, Danielle wrote:

> On Fri, 05 Jan 2001 17:43:45 -0500, Danielle
> wrote:
>
>
>>> Fingers het sterk klem op twee punte gelê:
>>> 1. Moet nooit 'n kaffer 'n kaffer noem nie want die woord 'kaffer'
>>> is uit 'n Arabiese taal en dit beteken 'nie Christen'.

>> Ja, eintlik "nie Muslim"....ek was maar nog altyd 'n kaffer, maar ek
>> vermoed jy is ook ene?
>
> Gaan kyk bv. na hierdie site om te sien wat ek bedoel met die woord.
> http://www.khilafah.org/phase1/un_west/kaafir_allies.html
>
> Ek het gehou van hierdie quote:
>
> "When It Is Said To Them: 'Make Not Mischief On The Earth.' They Say:
> 'Nay, We Are Only Making Peace'" [TMQ 2:11]
>

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Re: The Killer Tampon

Sa., 06 Januarie 2001 17:09

Ek hoop dat dit ontmantel is. Dink net wat kan gebeur as dit in n dom
persoon se hande kom

Reenen van Niekerk

Danielle skryf in boodskap news:mbna5t06f95145i2cvquqkcql5rved7v4g@4ax.com...
> On Fri, 5 Jan 2001 11:01:13 +1300, "Dingus" wrote:
>
>
>> Atomic bombs??? Hmmm....
>
> Wat het van die nukluere misiele/bomme geword? Ek weet dit moes
> ontmantel word voor 1994, maar is dit nog in SA?
>
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Er gebeurt weinig in Zuid Afrika

Sa., 06 Januarie 2001 11:26

Paar berichtjes per dag!
Gebeurt er niets in Zuid Afrika.
Is dit een koetjes en kalfjes nieuwsgroep of serieuze politieke!

The Bakery

Koeitjies & kalfies | 8 kommentare

Ek soek musiek - vir die oueres onder ons

Sa., 06 Januarie 2001 10:14

Hello almal

Ek is opsoek na musiek oor die 60's groep "The Sweet" Hulle het liedjies
soos Wig Wam Bam en Poppa Joe gesing. My ma-hulle het duisende van hulle "7
singles" maar ek kon tot dusver nog net een van hulle liedjies op 'n CD
opspoor. Ek het Napster probeer, maar ek het nie vreeslike sukses met die
gehad nie. Miskien weet een van julle van 'n website wat in 50's en 60's
musiek spesialiseer.
Ek's mal oor meeste van die musiek wat uit daai era kom, so eindelik sal ek
enige inligting aangaande die musiek-era waardeer.

Groete en Dankie

Elaine
--
Check out:
http://www.lost.co.za
http://www.webmagic.co.za

Musiek & liriek | 16 kommentare

Kinderrympies

Vr., 01 Junie 2018 14:04

Ken een van julle die gediggie? Weet iemand dalk waar dit vandaan kom?

WAT IS DIE MENS

Wat is die mens?
Net pap en pens
Poef sê die pens
En weg is die mens

Prosa & poësie | 14 kommentare

Bladsye (1835): [ «    977  978  979  980  981  982  983  984  985  986  987  988  989  990  991  992    »]
Tyd nou: So. Mei 31 17:57:00 UTC 2026