Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ruil, koop & verkoop » HELP MY
HELP MY [boodskap #38172] Ma, 08 Januarie 2001 09:15 na volgende boodskap
Kosie Shreuder  is tans af-lyn  Kosie Shreuder
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Jis julle klomp slimkoppe,

Help my om my plaas te verkoop en verdien sodoende R 350 000.00

Ek is opsoek na iemand om my plaas te koop, verkieslik buitelandse
beleggers, maar is ongelukkig nognie heeltemal gekonfeit met die Internet
nie. Dis waar jy my kan help en sommer sodoende jou jaarlikse salaris
verdien.

Vir verdere inligting kontak my by sch...@mweb.co.za
Re: HELP MY [boodskap #38178 is 'n antwoord op boodskap #38172] Ma, 08 Januarie 2001 19:22 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 8 Jan 2001 11:15:10 +0200, "Kosie Shreuder"
wrote:

> Jis julle klomp slimkoppe,
>
> Help my om my plaas te verkoop en verdien sodoende R 350 000.00
>
> Ek is opsoek na iemand om my plaas te koop, verkieslik buitelandse
> beleggers, maar is ongelukkig nognie heeltemal gekonfeit met die Internet
> nie. Dis waar jy my kan help en sommer sodoende jou jaarlikse salaris
> verdien.
>
> Vir verdere inligting kontak my by sch...@mweb.co.za
>

En so gekonfeit met die spelling van konfyt nie Kosie?

DD
Vorige onderwerp: op soek na
Volgende onderwerp: Nuwe M-web advertensie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 11:28:59 MGT 2024