Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » analis
analis [boodskap #151412] Di., 05 Mei 2026 13:02
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25039
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
analis
Afbreking: a•na•lis


Selfstandige naamwoord: analis
Meervoud: analiste

Betekenis:
• Iemand wat iets analiseer/ontleed.

Gebruik:
• Hy is 'n bekende politieke analis.

Sinoniem:
• analiseerder
• analitikus
• ondersoeker
• ontleder

Hiponiem:
• data-analis
• markanalis
• psigoanalis
• risiko-analis

Vertaling:
Engels: analyst
Nederlands: analist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: markaandeel
Volgende onderwerp: kontaklens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Mei 05 14:01:35 UTC 2026