| superslim [boodskap #151416] |
Di., 05 Mei 2026 15:36 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25044 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
superslim
Afbreking: su•per•slim
Samestelling: super + slim
Byvoeglike naamwoord: superslim
Attributief: superslim
Betekenis:
• Intensiewe vorm van slim: baie slim.
Gebruik:
• Lees is nie net lekker nie, dit maak jou superslim.
Sinoniem:
• briljant
• geniaal
• hoogsbegaafd
• intelligent
• vlymskerp
Antoniem:
• superdom
Vertaling:
Engels: super smart, extremely intelligent
Nederlands: superslim, buitengewoon slim
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Di., 05 Mei 2026 15:54] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|