| studentelewe [boodskap #151418] |
Di., 05 Mei 2026 16:36 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25044 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
studentelewe
Afbreking: stu•den•te•le•we
Samestelling: student + -e- + lewe
Selfstandige naamwoord: studentelewe
Meervoud: studentelewens
Betekenis:
• Die lewe en ervaringe van 'n student.
Gebruik:
• Geniet jou studentelewe en alles wat dit bied, maar moenie jou studies afskeep nie.
Vertaling:
Engels: student life
Nederlands: studentenleven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Di., 05 Mei 2026 16:37] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|