Die blondine op Maties skryf haar eerste toets. Dit is 'n ja nee-tipe toets,
maar
sy kom gou agter dat selfs dit bo haar vuurmaakplek is. Uiteindelik bring sy
'n muntstuk
te voorskyn en gooi dit op vir elke antwoord. Kop = ja ; stert = nee.
Sy is gou voor die ander studente klaar. Toe begin sy weer met 'n woeste
spoed die muntstuk
opgooi. Die toesighouer kon dit naderhand nie meer uithou nie en gaan vra
vir haar
wat sy doen.
Ek is uiters lief vir Afrikaans en op die oomblik sukkel met my "Klein
Woordeboek" omdat 30.000 woorde wat daar is, is nie toereikend vir die
ernstige lees nie.
Ek woon in Rusland en hier is geen sulke goed soos woordeboeke van Afrikaans
nie. Net Hollands, :-)
Dit moet ietsie eenvoudigs wees - soos by voorbeeld selfs 'n .txt le-er -
maar hy moet meer as 70.000 woorde inhou. As u ietsie van die aard het, laat
weet asseblief.
Enige raad of bystand sal geweldig gewaardeer word.
1) Ek het 'n ruk gelede 'n program "X-Stop 95" afgelaai op my PC.
Ek kan om geen omstandigede van die pprogram ontslea raak nie.
Dit het homself onder Winows/System files ingewurm en as ek dit wil "Delete" sê dit eenvoudig ek kan nie?
Hoe kan ek maak???
2) Ek gebruik "XSINET" en vind dat my PC 1/4 stadiger is as wanneer ek ICON gebruik......kan dit dalk die gratis aanhoudende
advertensies wees wat gedurig op die skerm geprojekteer word wat met my sisteem inwer?
Kan ek die advertensies blok.....en hoe?
Laat weet tog asseblief?
"Sabsy" skryf in boodskap news:93roed$h1$1@nnrp1.deja.com...
> In article ,
> aud...@bellsouth.net wrote:
>> Hello - Goeie Dag - Salam - Yebo Gogo
>>
>> I'm from Europe and I've lived in both USA and South Africa.
>> Ask me what would I choose if I had only one choice, - USA
>> or South Africa? My answer is: South Africa. Why? Because
>> USA is so much materialistic society and has no spiritualism
>> and South Africa is such a cool country. RSA has some problems,
>> but I hope it will change soon. Main message to all South
>> Africans - don't kill whites, don't kill blacks, don't fight
>> each other, you will need all kinds of people there. If you
>> kill one kind your country will go into darkness. Do you
>> want that?
>
> How old are you, Andrew?
>>
>> Andrew
>>
>
> --
> ---------
> "To believe without evidence and demonstration
> is an act of ignorance and folly." -- VOLNEY.
>
>
> Sent via Deja.com
> http://www.deja.com/
Jy praat tjol, man! Van watter bewyse kekkel jy????????????????
!,
jaarik
NS. Andew, dit was 'n uitstekende briefie! RSA is seker beter as USA. In USA
praat mens darem geen Afrikaans nie!
...60% of population speak Afrikaans ????
Tell that to the Zulus, Xhosas and other ethnics!!
wrote in message
news:3A60E836.144EF516@banknotes.com...
> Goeie Dag,
>
> I found http://www.SuidAfrika.com and they have
> a free email there. Is Suid Afrika the name for South Africa?
>
> Dankie
>
> Andrew
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
--Our attitude always tells others what we expect in
return --
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Tobie wrote in message
...
:ok ... ek trek al my mail terug ... sal maar DIE REDAKTEUR
:moet mooi vra om jou foto te verander na ... na .... na
....
:ag, wonner of ek nog daai mooi ene het ....
:
:Liewe REAKTEUR
:Sal jy my genadig wees en 'seblief die foto van Danielle op
:sit en my ander foto terugstuur, sy sê dis lelik van my,
:daar moet seker maar erens 'n ooreenkoms wees en ek het dit
:nie geweet nie
:Dankie byvoorbaat
:Oom Tobie cut To Size
:
:--
:
:
:
:
:
:
On Fri, 12 Jan 2001 23:46:22 -0500, Danielle wrote:
> On 12 Jan 2001 19:59:05 -0600, Bill Pruet
> wrote:
>
>> "Tobie" het gese...
>>> hmmm ... dit lyk my die Redakteur het toe na my 'request'
>>> geluister, Sweet Danielle ek sien jou fototjie is ook op
>>> gesit ......... Riaan ek sien daar is 'n boodskap vir jou
>>> ook.
>> What a pity. Jy het 'n baie lelik streek in jou Tobie.
>
> Ag nee wat Bill. Die ou omie dink hy is generaal Ursus van Planeet
> van die Ape. Hy raak soms verward met die werklikheid, so ons aanvaar
> hom maar so. :-)
> Ek het netnou met Cornelius gepraat, en hy se dat die ou verwarde omie
> gereeld daar op sy werf kom kuier, en vra oor die aap meisies. Hy het
> mos 'n ding vir die oulike meisies wat hy in die POTA flieks gesien
> het. Cornelius se dat hy dalk vir my 'n oop plekkie het in sy nuutste
> POTA fliek wat later hierdie jaar vrygestel gaan word, so ek moet vir
> ou Ursus bedank hier! :-))
On Fri, 12 Jan 2001 19:06:12 -0500, Danielle wrote:
> On Sat, 13 Jan 2001 00:58:14 +0200, "Tobie" wrote:
>
>> hmmm ... dit lyk my die Redakteur het toe na my 'request'
>> geluister, Sweet Danielle ek sien jou fototjie is ook op
>> gesit .........
>
> Sies, ek gril sommer as ek dink dat ek vriendelik met die vuilgat ou
> tobie was.
Danielle, Tobie en sy vriende klink soos die tipe mense wat Sondae ewe
vroom in hulle swart pakke as ouderlinge in die kerkbanke gaan sit, en
voorgee dat hulle mense met integriteit is. Patetiese mensies
eintlik. Moenie jou aan sy tipes steur nie. Verwaand, dom,
skeinheilig, met absoluut geen respek vir andere nie. En nou wonder
ons hoekom jy wou he dat ons op hierdie nuusgroep moet kom kuier? Nee
dankie! Ek het genoeg gesien.
Tot later my vriend.