Leuce:
Hallo... weet julle dalk wie hierdie gedig geskryf het? My eintlike kwerie
is, is daar 'n Engelse vertaling daarvan gemaak? Ek sou graag my hande op
daai vertaling wil lê. Dankie.
Hy sien die agies
dan wip hy, skielik mal,
van paal na klip,
van klip na krip
en spat die water
venynig-woes
dat almal keer en koes
maar as hul skater
vat hy die sak en vou dit oor sy hoof
verlate op 'n ashoop rou
hy oor wat hulle van hom roof:
ver vlaktes en blou dolomiet
'n hopie grys verdriet
Ek sit hier in my kantoor en kyk uit hoe hulle die formule 1 karre toets te
Kyalami.
Weet iemand dalk watter spanne hier is vir toetse en wat die baan rekord is
vir Kyalamie formule 1.
EK het netnou een se tyd geneem en was 1:28 per rondte.
Orals in jou kamers hang vensters na jou siel
die rame ruk en knak in die wind wat daar buite waai.
Die lig brand skerp - daar is nie 'n stukkie skadu
waar jy kan wegkruip nie.
Jou gordyne is gesteel en jou skakelaars is gebreek.
Jou voordeur staan oop en almal loop oor jou matte-
hul trap modder op jou porselein katte.
En jy vind dit vreemd dat mense vir jou kom kuier,
maar hulle staar heeldag deur die vensters en hier
en daar skud iemand jou kop.
Hulle roep na jou maar jy is doof - hulle breek
en roof - hulle breek jou stoof, hulle steel jou
dak. Wie sal jou warm hou? Wie sal jou troos?
Wie sal omsien na jou ongebore kroos?
Wanneer jy te laat besef hulle is almal weg, is jy
verstof oor meel in die sand. Jy wroeg en trek
krom, en grom vir die brommers wat stap oor al die
kak in jou kamers.
Subie, 90% van die mense wat daardie dokument geteken het is elk geval cna
gatkruipers.
Die ding is beginne deur daai wit hond niehaus...
Jy weet, hulle kan maar teken, betaal en wat ookal, eendag is eendag wat
hierdie hele ding gaan backfire soos die Engelsman sê en dan sal ons sien
wat gebeur.
Mense moet net hoop dat God hulle `n tweede kans sal gee om reg te maak
voordat dit te laat is.
Groete
Frikkie
Andrew skryf in boodskap news:3a7eeb92.0@news1.mweb.co.za...
> "subie" wrote in message
> news:95l9g5$6gg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> She did
>> not say how many whites are queuing up to pay, eagerly waiting for their
>> chance to get rid of their money for such a worthy cause...
>>
>
> Not many.
>
> Andrew
>
> --
> Man's capacity for justice makes democracy possible, but man's
> inclination to injustice makes democracy necessary. - Reinhold Niebuhr
>
Ag jong... Ek was op 'n stadium so gatvol vir die groep en het besluit
om weg te bly... Hoewel mens weet dit gaan weer dieselfte ou gelul wees
kom jy egter elke keer weer terug!!!
Skunk
"Danielle" skryf in boodskap news:9vvq7t09rfubeittli5397pbp8vk38p70p@4ax.com...
> On Sun, 4 Feb 2001 10:26:52 +0100, "Skunk" wrote:
>
>> Nee!!!
>
> Long time no see Skunk? Ek het al amper 'n SOS vir jou uitgestuur.
> :-)
> Hou die pooiery jou te besig? :-)))
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Web-kamera in die Boekehuis, Afrikaanse boekwinkel/koffiehuis in
Aucklandpark, Johannesburg.
Gaan na www.beeld.com en kliek op regs op die link "web-kamera" .
My familie is tans besig om te besluit of ons terug SA toe moet gaan na 5
jaar in Engeland. Grootste rede is my vrou se gesondheid. Ek het hier my eie
besigheid, doen nogal redelik in die rekenaar wereld.
Ek self is redelik skrikerig vir die hele ding, toe ons weg is, in '95 was
die geskittery baie aan die gang met geen einde in sig nie. Nou is ons besig
om 'n lat vir ons eie gat te pluk?
"Once a common "communist". Now a reluctant "racist". Always, hopefully,
an intellectual terrorist. Armed with independent thought. A reckless
heart. A ready pen. To discomfort the mighty with irony. To ambush the
corrupt with the light of day. To engage in battle with the warmongers who
ravish arts and culture and then parade the speared spoils as victories to
their hand-clapping, burping, ignorant leaders."
Mike van Graan is back! Uncensored and available via ACEmail only from this
Wednesday! Subscribe now at http://www.at.artslink.co.za/ace for your weekly
dose of independent thought from the Scarlet Pimpernel of the arts world.
Die duiwel het gesien daar is 'n by, toe probeer hy ook, toe maak hy n vlieg.
Hy het gesien daar is 'n vis, toe maak hy 'n baber.
Hy het gesien daar is mens, toe maak hy 'n kaffer.
Hy het gesien dis 'n gemors, toe probeer hy weer, maar toe maak hy die
grootste fokop op aarde, hy het vir Ferdie aanmekaar geflans.