Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Re: Vye Jam is nou Cochenile
Re: Vye Jam is nou Cochenile [boodskap #39203] Ma, 12 Februarie 2001 20:10 na volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ummm.. ek het altyd gedog 'cochenile' verwys na die dopluis wat die turksvye
so verniel, of te wel dan na die rooi sap wat van hulle(die dopluise)
gemaak word? Ek kan nou ongelukkig nie gaan kyk na turksvyvariëteite nie,
so kan iemand anders dlk meer lig op die sakie werp?

Dries

Gloudina, het geskryf:

skil het nie. Daar is ook turksvye, maar hulle
is van die pers (cochinile) soort waarvan ek
nie baie hou nie. Die Indiese winkel waarby
ons ons samosas en pakoras koop, vlieg ook
gereeld koejawels van Indië in.
Re: Vye Jam is nou Cochenile [boodskap #39206 is 'n antwoord op boodskap #39203] Ma, 12 Februarie 2001 21:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Dries Venter" schreef...
> Ummm.. ek het altyd gedog 'cochenile' verwys na die dopluis wat die turksvye
> so verniel, of te wel dan na die rooi sap wat van hulle(die dopluise)
> gemaak word? Ek kan nou ongelukkig nie gaan kyk na turksvyvariëteite nie,
> so kan iemand anders dlk meer lig op die sakie werp?
>

Ik heb geen verstand van de verschillende soorten vijgen, maar Cochenile is
in ieder geval een schildluis die de Romeinen reeds gebruikten om een rode
kleurstof te maken waarmee ze textiel verfden (zg. karmijn-rood).

Arthur

> Gloudina, het geskryf:
>
> skil het nie. Daar is ook turksvye, maar hulle
> is van die pers (cochinile) soort waarvan ek
> nie baie hou nie. Die Indiese winkel waarby
> ons ons samosas en pakoras koop, vlieg ook
> gereeld koejawels van Indië in.
>
Re: Vye Jam is nou Cochenile [boodskap #39209 is 'n antwoord op boodskap #39203] Ma, 12 Februarie 2001 21:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Arthur Hagen wrote:

> maar Cochenile is
> in ieder geval een schildluis die de Romeinen reeds gebruikten om een rode
> kleurstof te maken waarmee ze textiel verfden (zg. karmijn-rood).
>

Arthur, Arthur, my man moes nou die dag verskoning maak,
want hy het dieselfde ding geargumenteer, toe ek vir hom sê
dat dit 'n cochineal- turksvy is wat hy huis toe gebring het.
Hy het in die Oostelike Provinsie van SA grootgeword, waar
hulle baie baie turksvye het wat sommer so wild in die veld
groei. Maar hy het blykbaar nie geweet dat daar ook so 'n
plant is nie, alhoewel hulle tussen die groen turksvye ook die
pers turksvye (cochineal) gekry het.
Hier volg die American Heritage Dictionary se verklaring
van "cochineal."
(1) A brilliant red dye.....
(2) A species of nopal.
En onder NOPAL die volgende: "Any cactus of the
genus Napalea, found chiefly in Mexico... which is also
called "cochineal plant"... A species of prickly pear,
Opuntia lindheimeri, having yellow or red flowers and
purple fruit."

Ek neem aan dat die woord "cochineal" deur Spaans
afkom van die Latyn, maar daar is so 'n soort pers
turksvy, trust me.

Gloudina
Re: Vye Jam is nou Cochenile [boodskap #39217 is 'n antwoord op boodskap #39203] Di, 13 Februarie 2001 06:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Arthur Hagen wrote:
>
>> maar Cochenile is
>> in ieder geval een schildluis die de Romeinen reeds gebruikten om een
>> rode kleurstof te maken waarmee ze textiel verfden (zg. karmijn-rood).

>
> Arthur, Arthur, my man moes nou die dag verskoning maak,
> want hy het dieselfde ding geargumenteer, toe ek vir hom sê
> dat dit 'n cochineal- turksvy is wat hy huis toe gebring het.

> Ek neem aan dat die woord "cochineal" deur Spaans
> afkom van die Latyn, maar daar is so 'n soort pers
> turksvy, trust me.

Dat neem ik direct van je aan!

Is cochinile de Afrikaanse "vertaling" van cochineal? Zo ja, dan denk ik
toch dat het beter is om de spelling cochineal te handhaven om arme donders
zoals ons niet al te veel in verwarring te brengen. En als chochineal uit
het Spaans komt betwijfel ik eerlijk gezegd dat het laatste stuk als "niel"
wordt uitgesproken. Eerder als "n�-al", toch?

Groeten,
Arthur
Re: Vye Jam is nou Cochenile [boodskap #39256 is 'n antwoord op boodskap #39203] Wo, 14 Februarie 2001 17:37 Na vorige boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Dankie vir die opheldering.

Dries

skryf in boodskap news:3A885944.E7BEE165@home.com...

groei. Maar hy het blykbaar nie geweet dat daar ook so 'n
plant is nie, alhoewel hulle tussen die groen turksvye ook die
pers turksvye (cochineal) gekry het.
Hier volg die American Heritage Dictionary se verklaring
van "cochineal."
(1) A brilliant red dye.....
(2) A species of nopal.
En onder NOPAL die volgende: "Any cactus of the
genus Napalea, found chiefly in Mexico... which is also
called "cochineal plant"... A species of prickly pear,
Opuntia lindheimeri, having yellow or red flowers and
purple fruit."
Vorige onderwerp: Biltong
Volgende onderwerp: Pannekoek-resepte benodig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 09:52:50 MGT 2024