Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

vakansiedae

Di., 28 September 1999 00:00

PAT skryf

> Julie, ek voel ook soos jy met betrekking tot Thanksgiving en
> die ander Amerikaanse vakansies. Ek voel vere.

PAT, daar kan ek nounie met jou en Julie saamstem nie. Ons het gister
hier in Westelike Austali� heerlik terug gesit en die Queen se
birthday gevier. Met 'n hele paar goeie "pints." Heerlik !!!

Ek is nou hoeka bekommerd dat ons dalk van aanstaande jaar af nie meer
die vakansie daggie gaan hê nie, want daar word eersdaags in 'n
referendum gestem of Australië nou 'n republiek moet word of nie. Die
meeste Aussies voel vere vir ou Liesbet, en die enigste staat wat nog
die ou dier se birthday vier is WA. Daar is darem die moontlikheid
van 'n troos dat die Aussies dan maar sal besluit om Republiek dag te
vier :-)

Alwyn - uit Perth

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

naar zuid afrika emigreren

Di., 28 September 1999 00:00

Hallo ,

kan er iemand mij de de weg tonen om in zuid afrika te kunnen emigreren.

Ik ben vastgoedmakelaar
en mijn vrouw advocaat
wij zijn afkomstig uit België

met dank,

Xavier Papillon & Sabrina Tshombe-Naweji
xavier....@advalvas.be

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Re: naar zuid afrika emigreren

Di., 28 September 1999 00:00

Teen 'n stewige koste !

Ag ja well no fine !

Francois

BBB wrote in message ...
> Probeer die volgende website: http://www.execu.co.za/
>
>
> xavier papillon wrote in message
> news:s%_H3.272$CN2.191@afrodite.telenet-ops.be...
>> Hallo ,
>>
>> kan er iemand mij de de weg tonen om in zuid afrika te kunnen emigreren.
>>
>> Ik ben vastgoedmakelaar
>> en mijn vrouw advocaat
>> wij zijn afkomstig uit België
>>
>> met dank,
>>
>> Xavier Papillon & Sabrina Tshombe-Naweji
>> xavier....@advalvas.be
>>
>

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Afrikaans en het nederlands

Di., 28 September 1999 00:00

Hallo,
Ik kom uit Nederland en ik ben voor school een scriptie aan het maken
waarin ik het afrikaans met het nederlands wil vergelijken. heeft iemand
misschien handige tips, informatie enzovoorts??

Alvast bedankt!

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Re: Afrikaans en het nederlands

Di., 28 September 1999 00:00

Hallo,
Het boek "Bobbejane of Bavianen" door Yvette Stoops ISBN 90-5232-154-X is
heel interessant.
Wendt je tot de Nederlands-Zuid-Afrikaanse Vereniging
Keizersgracht 141 1015 CK Amsterdam
telefoonnummer 020-6249318 .
Zy verkopen dit boek waarschijnlijk wel en hebben nog veel meer informatie.
Ik wens je veel succes met je scriptie.

Habburrr heeft geschreven in bericht ...
> Hallo,
> Ik kom uit Nederland en ik ben voor school een scriptie aan het maken
> waarin ik het afrikaans met het nederlands wil vergelijken. heeft iemand
> misschien handige tips, informatie enzovoorts??
>
> Alvast bedankt!
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Free internet provider

Di., 28 September 1999 00:00

Dank voor de antwoorden op die nieuwgroep
het helpt mij al wat verderop.

Vele groetjes uit Belgie,
Marc.

BoosterJunior schreef in berichtnieuws
7sld2e$3bg$1@xenon.inbe.net...
> Is dit mogelijk om een kosteloos internet provider te vinden voor een maand
> in Zuid Africa
> om kontact te houden met Belgie via internet
>
> Vele dank vooraf,
>
> Marc.
>

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

As dié ng. jou neerslagtig maak ...........

Ma., 27 September 1999 00:00

Sit die nuusgroep za.humour heel onder aan jou nuusgroepe.
Dit help om die rioel te suiwer wat hier vloei.
Groetnis
Tobie.
--
************************************************************ **
Birdpersons visit these sites:
http://www.parrotline.org/
http://www.upatsix.com/liz/

My free flying parrots:
http://albums.photopoint.com/j/AlbumList?u=66404&Auth=fa lse
************************************************************ **

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

'Pyn' - S J Pretorius

Sa., 25 September 1999 00:00

SJ Pretorius
Pyn

Bedags krap ek hom tot sy wortels oop,
gooi hom met wat verby is op 'n hoop,
maar as die dag breek na my nag se slaap
ontdek ek hy't weer in my denke uitgeloop.

Jan van Perth
(IBICF)
djle...@bigfoot.com
squa...@perspiration.com.au
http://www.perspiration.com.au
ICQ 21792471

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Kan Kanada opstaan?

Sa., 25 September 1999 00:00

wrote in message
news:37EBD876.74086D98@sympatico.ca...
............onder> andere Kanada, wat aktief
> werk vir die kwytskelding van deel van die derde wereld se skuld.
> Dis geinspireer deur die bevel in die ou Testament dat jy na soveel
> jaar jou skuldenaars moet vryskeld. Goeie ekonomiese advies.
>
> Gloudina

As 'n Kanadees is jy baie goed gekwalifiseerd om oor skuld te
praat............ en terwyl jy die OT hierby wil insleep, hou dan eers
op om varkvleis ook te eet.

Have fun

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Hoekom is Gloudina altyd so bitter?

Vr., 24 September 1999 00:00

Ek het in die verlede al dat frustrasie met Gloudina se bitterheid met my
weghardloop. Wat ek met hierdie pos wil bereik het niks te make met vernynigheid
of hatigheid nie. Sonder om dan enigsins aanstoot te gee aan Gloudina, of in 'n
geveg met haar betrokke te raak, wil ek graag van Gloudina weet waar haar
bitterheid teenoor alles en almal in hierdie ng vandaan kom. Jy kan my gerus
reg help Gloudina, maar ek het nog nooit gesien dat jy enige iets goed oor enige
onderwerp of teenoor enige iemand kwyt geraak het nie. Haat jy dan Afrikaans en
Afrikaners?

In nederigheid en met respek teenoor Gloudina

Byter

Koeitjies & kalfies | 10 kommentare

Bladsye (1835): [ «    1158  1159  1160  1161  1162  1163  1164  1165  1166  1167  1168  1169  1170  1171  1172  1173    »]
Tyd nou: Wo. Mei 13 16:40:22 UTC 2026