Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Tadjikistan
Tadjikistan [boodskap #151843] Wo., 10 Junie 2026 14:02
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25447
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Tadjikistan se vlag.
Tadjikistan se vlag.
Kaart van Tadjikistan.
Kaart van Tadjikistan.
Tadjikistan
Afbreking: Ta•dji•ki•stan


Pleknaam: Tadjikistan

Betekenis:
• 'n Staat in Sentraal-Asië, amptelik die Republiek Tadjikistan.

Gebruik:
Tadjikistan grens aan Afghanistan, Oesbekistan, Kirgisië en die Volksrepubliek China en sy hoofstad is Doesjanbe.

Afgelei:
• Tadjik
• Tadjiks
• Tadjikistans
• Tadjikistanner

Vertaling:
Engels: Tajikistan
Nederlands: Tadzjikistan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Wo., 10 Junie 2026 14:24]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: leeupark
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jun. 10 15:19:34 UTC 2026