| spitstyd [boodskap #151840] |
Wo., 10 Junie 2026 12:56 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25447 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spitstyd
Afbreking: spits•tyd
Samestelling: spits + tyd
Selfstandige naamwoord: spitstyd
Meervoud: spitstye
Betekenis:
• Die heel besigste tyd.
Gebruik:
• Tydens spitstyd is die paaie baie besig.
Sinoniem:
• piektyd
Vertaling:
Engels: peak hour, rush hour
Nederlands: spitsuur, piektijd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|