| oorvriendelik [boodskap #151839] |
Wo., 10 Junie 2026 12:52 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25447 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorvriendelik
Afbreking: oor•vrien•de•lik
Samestelling: oor + vriendelik
Byvoeglike naamwoord: oorvriendelik
Attributief: oorvriendelike
Betekenis:
• Wat heeltemal te vriendelik is.
Gebruik:
• Die verkoopsdame was so oorvriendelik dat dit my as onopreg bygeval het.
Antoniem:
• onvriendelik
Afgelei:
• oorvriendelikheid
Vertaling:
Engels: overly friendly
Nederlands: overvriendelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|