| leeupark [boodskap #151842] |
Wo., 10 Junie 2026 13:07 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25447 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
leeupark
Afbreking: leeu•park
Samestelling: leeu + park
Selfstandige naamwoord: leeupark
Meervoud: leeuparke
Betekenis:
• 'n Groot ruimte waarin leeus aangehou, beskerm of besigtig kan word.
Gebruik:
• Besoekers word gewaarsku om nie uit te klim of hulle vensters in die leeupark oop te maak nie.
Vertaling:
Engels: lion park
Nederlands: leeuwenpark
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Wo., 10 Junie 2026 13:10] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|