In article
, "Myrte"
wrote:
> We hadden in NL enkel jaren geleden grote
> werkeloosheid maar de lonen waren
> daarom niet minder. ( ook de prijzen voor goederen
> stegen niet)
> Nu is er grote vraag en de lonen stijgen niet.
Ek ken nie die Nederlandse ekonomie (of die ekonomiese
beleid van die Nederlandse regering) om te kan oordeel wat
daar gebeur nie. Vermoedelik sterk beheer, maar ek twyfel.
> Wij hebben hier een minimumloon dat wil zeggen dat een
> werkgever nooit
> minder
> mag betalen,
Ja, hier ook. Die minimumloon is ongeveer R30 per dag.
> Een uitkering ( bijstand is gekoppelt aan het minimum
> loon.
> De bijstandsuitkering is gebaseerd op het
> bestaansminimum.
> Lage lonen is alleen goed voor enkele mensen die zich
> laten te verrijken
> maar niet
> om de economie op gang te brengen.
Die mense wat ryk word uit die ellende van Afrika, liewe
Myrte, sit in Europa, Engeland, en Amerika. Ook in
Nederland.
> Als je weinig verdient kan je niks
> kopen..................en het maakt
> mensen ontevreden.
> In het begin van deze eeuw was hier erge armoede onder
> het gewone volk maar
> men
> wist niet beter ( geen tv radio internet enz......) nu
> ziet men wel dat
> andere het wel
> rijk hebben.
> Later is het socialisme opgekomen waardoor de
> werknemer beter werd
> beschermd.
> Nu werkt armoede en uitbuiting gevaarlijk......kijk
> maar naar landen waar
> dat gebeurd.
> Revolutie onrust criminaliteit zijn hiervan de
> gevolgen....mensen zijn niet
> meer dom.
> Wat denk je zou beter zijn.....
> Mensen die werken moeten een minimum loon krijgen
> zodat ze een menswaardig
> bestaan
> hebben dat is goed voor de economie ( koopkracht) rust
> ( men heeft wat te
> verliezen)
> motivatie ( men kan een goed bestaan opbouwen en nog
> veel meer argumenten
> zou ik
> kunnen aandragen.
Dra liewer die geld aan waarmee die goeie lone betaal moet
word. Argumente voed geen kind nie.
> Rust.....gemotiveerde mensen trekken investeerders aan
> Groetjes
> Myrte
Liewe Myrte,
Die feit is dit: As jy R350 se lone betaal om R300 se goud
te produseer, dan gaan die myn bankrot. Dan het niemand
enige inkomste nie - nie arbeiders nie, en ook nie
beleggers nie.
Dus: Betaal jy en jou medeburgers gerus meer vir julle
goud, olie, koper, diamante, yster, hout, kakao, katoen,
wol, vrugte, suiker, wyn ens. ens. ens. dan sal die mense
van Afrika ook kan leef soos jy.
Leendert van Oostrum schreef...
> "Myrte" wrote:
>> We hadden in NL enkel jaren geleden grote
>> werkeloosheid maar de lonen waren
>> daarom niet minder. ( ook de prijzen voor goederen
>> stegen niet)
>> Nu is er grote vraag en de lonen stijgen niet.
>
> Ek ken nie die Nederlandse ekonomie (of die ekonomiese
> beleid van die Nederlandse regering) om te kan oordeel wat
> daar gebeur nie. Vermoedelik sterk beheer, maar ek twyfel.
>
Ons befaamde poldermodel. Conform afspraken met de regering matigen de
vakbonden matigen hun looneisen om de economische ontwikkeling (en daarmee
de werkgelegenheid) te steunen.
Bloedgroepe is eers in 1900 deur Drs. Karl Landsteiner en Shatock
ontdek.
Daar is gevind dat bloed sy eie identiteit behou volgens vasgestelde reëls.
Moore sê dat ' groeperinge ook gevind kan word in sperma, saadvog,
speeksel, melk en
orgaanweefsel' (Heredity Mainly Human. London 1934 p. 151)
Manoiloff skryf dat daar 'n spesifieke stof in bloed moet wees wat die rasse
onderskei van mekaar.
Sy eksperimente toon dat hy dit moontlik gevind het om die verskil tussen
Russiese en Joodse bloed te sien en dat hy ook kon sê of daar 'n vermenging
plaasgevind het, al dan nie. (American Journal of Physical Anthropology.
Discernment of Human Races by Blood Jan. 1927 PP. 11-12)
Hierdie onderwerp word egter onderdruk, of in die geheim nagevors. Wat,
byvoorbeeld, sou die Rooikruis en die Bloedoortappingsdienste vir die
publiek sê as die wetenskaplikes sou aankondig dat rasse in
bloedsamestelling verskil? Die Bloedoortappingdienste sorteer lankal nie
meer bloed volgens ras nie.
Diegene wat ontken dat daar enige verskille tussen die
bloedgroepe van rasse is, moet in ag neem dat die bloed van ape ook deur die
Rooi Kruis gebruik kan word. Baker gee dit toe ( Race N.Y. 1974 p.187) en
Moore verklaar dat sjimpansees oor bloedgroep A beskik en oerang-oetangs oor
bloedgroepe A en B (Eldon Moore, Heredity Mainly Human. London 1934 p. 146)
Dus, as die Rooi Kruis sou gebruik maak van ape om uit te help met
bloedskenkings, behoort die rassevermengers geen teenargument te hê nie.
Vertaal uit "Racial Hybridity by Paul Jones"
Wat ek graag sou weet is:
Kan sulke vreemde ingieting van bloed enige nagevolge hê op die persoon wat
die bloed ontvang het?
Groete
Tobie.
--
************************************************************ **
Birdpersons visit these sites: http://www.parrotline.org/ http://www.upatsix.com/liz/
************************************************************ **
My free flying parrots: http://albums.photopoint.com/j/AlbumList?u=66404&Auth=fa lse
************************************************************ **
Nee, genetiese materiaal kan nie so ge-assimileer word nie. Die proteiene word
bloot met normale verval afgebreek.
On Wed, 29 Sep 1999 19:19:01 +0200, "Tobie" attempted a
posting:
|
|Vertaal uit "Racial Hybridity by Paul Jones"
|
|Wat ek graag sou weet is:
|Kan sulke vreemde ingieting van bloed enige nagevolge hê op die persoon wat
|die bloed ontvang het?
|Groete
|Tobie.
|--
|*********************************************************** ***
|Birdpersons visit these sites:
|http://www.parrotline.org/
|http://www.upatsix.com/liz/
|*********************************************************** ***
|My free flying parrots:
|http://albums.photopoint.com/j/AlbumList?u=66404&Auth=f alse
|*********************************************************** ***
|
|
|
|
Alles wat Afrikaans is moet in die slag bly om sg "multi-lingualism" te
bevorder. Die afskaling van Afrikaans en die beweeg in die rigting van 'n
enkel-taal kultuur in SA is egter al wat behaal word.
Niemand wil bv die 1820 setlaarsmonument verander nie. Niemand kla oor UCT
wat net eng is nie, maar dat Sbosch net Afr is, is blykbaar 'n probleem. Die
ou geykte 11 taal storie is net 'n manier om Afrikaans te 'nail'
Antwoord net dit: Is SA nou (de facto) meer veeltalig sedert ons 11
amptelike tale het as toe ons 2 gehad het?
George Carlin kan ongelukkig nie Afrikaans skryf nie....
The Paradox of our Time
The paradox of our time in history is that we have
taller buildings, but shorter tempers; wider freeways,
but narrower viewpoints. We spend more, but have less;
we buy more, but enjoy it less. We have bigger houses
and smaller families; more conveniences, but less
time; we have more degrees, but less sense; more
knowledge, but less judgment; more experts, but more
problems; more medicine, but less wellness.
We drink too much, smoke too much, spend too
recklessly, laugh too little, drive too fast, get too
angry too quickly, stay up too late, get up too tired,
read too seldom, watch TV too much, and pray too seldom.
We have multiplied our possessions, but reduced our
values. We talk too much, love too seldom, and hate
too often. We've learned how to make a living, but not
a life; we've added years to life, not life to years.
We've been all the way to the moon and back, but have
trouble crossing the street to meet the new neighbor.
We've conquered outer space, but not inner space.
We've done larger things, but not better things. We've
cleaned up the air, but polluted the soul. We've
split the atom, but not our prejudice. We write more,
but learn less. We plan more, but accomplish less.
We've learned to rush, but not to wait. We build more
computers to hold more information to produce more
copies than ever, but have less communication.
These are the times of fast foods and slow digestion;
tall men, and short character; steep profits, and
shallow relationships. These are the times of world
peace, but domestic warfare; more leisure, but less
fun; more kinds of food, but less nutrition. These are
days of two incomes, but more divorce; of fancier
houses, but broken homes. These are days of quick
trips, disposable diapers, throw-away morality,
one-night stands, overweight bodies, and pills that do
everything from cheer to quiet, to kill. It is a time
when there is much in the show window and nothing in
the stockroom; a time when technology can bring this
letter to you, and a time when you can choose either
to share this insight, or to just hit delete.
> Julie, ek voel ook soos jy met betrekking tot Thanksgiving en
> die ander Amerikaanse vakansies. Ek voel vere.
PAT, daar kan ek nounie met jou en Julie saamstem nie. Ons het gister
hier in Westelike Austali� heerlik terug gesit en die Queen se
birthday gevier. Met 'n hele paar goeie "pints." Heerlik !!!
Ek is nou hoeka bekommerd dat ons dalk van aanstaande jaar af nie meer
die vakansie daggie gaan hê nie, want daar word eersdaags in 'n
referendum gestem of Australië nou 'n republiek moet word of nie. Die
meeste Aussies voel vere vir ou Liesbet, en die enigste staat wat nog
die ou dier se birthday vier is WA. Daar is darem die moontlikheid
van 'n troos dat die Aussies dan maar sal besluit om Republiek dag te
vier :-)
BBB wrote in message ...
> Probeer die volgende website: http://www.execu.co.za/
>
>
> xavier papillon wrote in message
> news:s%_H3.272$CN2.191@afrodite.telenet-ops.be...
>> Hallo ,
>>
>> kan er iemand mij de de weg tonen om in zuid afrika te kunnen emigreren.
>>
>> Ik ben vastgoedmakelaar
>> en mijn vrouw advocaat
>> wij zijn afkomstig uit België
>>
>> met dank,
>>
>> Xavier Papillon & Sabrina Tshombe-Naweji
>> xavier....@advalvas.be
>>
>
Hallo,
Ik kom uit Nederland en ik ben voor school een scriptie aan het maken
waarin ik het afrikaans met het nederlands wil vergelijken. heeft iemand
misschien handige tips, informatie enzovoorts??