Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » semen
semen [boodskap #151698] Sa., 30 Mei 2026 09:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25308
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
semen
Afbreking: se•men


Selfstandige naamwoord: semen
Meervoud:

Betekenis:
• Die dik, witterige sekresie wat tydens ejakulasie deur die manlike voortplantingsorgane afgeskei word.

Gebruik:
• Ongeveer 2 tot 5 milliliter semen word per ejakulasie vrygestel, wat miljoene spermselle bevat.

Sinoniem:
• ejakulaat
• saad
• saadvog
• seminale vloeistof
• sperma

Afgelei:
• insemineer

Vertaling:
Engels: semen, seed
Nederlands: semen, sperma

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ejakuleer
Volgende onderwerp: ejakulaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Mei 30 11:45:00 UTC 2026