| poliginies [boodskap #151705] |
Sa., 30 Mei 2026 19:27 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25311 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
poliginies
Afbreking: po•li•gi•nies
Samestelling: poliginie + -s
Byvoeglike naamwoord: poliginies
Attributief: poliginiese
Betekenis:
• Waar die mannetjie met verskeie wyfies paar.
Gebruik:
• Die geelwewer is poliginies.
Sinoniem:
• veelwywend
Vertaling:
Engels: polygynous
Nederlands: polygyn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Sa., 30 Mei 2026 19:30] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|