Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geelwewer
geelwewer [boodskap #151704] Sa., 30 Mei 2026 19:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25311
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geelwewer
Afbreking: geel•we•wer
Samestelling: geel + wewer


Selfstandige naamwoord: geelwewer
Meervoud: geelwewers
Verkleinwoord: geelwewertjie
Meervoud van verkleining: geelwewertjies

Betekenis:
• 'n Helder geel sangvoëltjie in die wewerfamilie wat in die Oos- en Suidoos-Afrika voorkom, Ploceus subaureus.

Gebruik:
• Die geelwewer broei koloniaal in rietplate en bome naby water en is poliginies.

Hiperoniem:
• wewer

Vertaling:
Engels: eastern golden weaver
Nederlands: goudwever

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rekordhouding
Volgende onderwerp: poliginies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Mei 30 21:04:52 UTC 2026