Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » poliginies
poliginies [boodskap #151705] Sa., 30 Mei 2026 19:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25621
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
poliginies
Afbreking: po•li•gi•nies
Samestelling: poliginie + -s


Byvoeglike naamwoord: poliginies
Attributief: poliginiese

Betekenis:
• Waar die mannetjie met verskeie wyfies paar.

Gebruik:
• Die geelwewer is poliginies.

Sinoniem:
• veelwywend

Vertaling:
Engels: polygynous
Nederlands: polygyn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geelwewer
Volgende onderwerp: titanaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jun. 27 21:05:00 UTC 2026